PNHS se eerste Span Krieket vir 2026
Met groot trots stel ons Hoërskool Pretoria-Noord se eerstespan-krieket vir 2026 bekend!
Met groot trots stel ons Hoërskool Pretoria-Noord se eerstespan-krieket vir 2026 bekend!
The Skin You’re In is ’n energieke en kleurvolle revue wat elkeen aanmoedig om sy of haar unieke storie te vier. Met sprankelende kostuums, helder kleure, treffende musiek en dinamiese dansnommers breek dié produksie weg van etikette, stereotipes en die druk om in ’n boksie te pas.
Hoërskool Pretoria-Noord het uitstekende nuus vanaf die jukskeibane ontvang!
Hoërskool Pretoria-Noord se leerders het die afgelope naweek hul geskiedeniskennis tydens die FAK se Internasionale Geskiedenisolimpiade op die proef gestel.
Hoërskool Pretoria-Noord is trots om aan te kondig dat vier van ons sagtebalspelers aan die Nasionale Klubkampioenskappe in Polokwane deelgeneem het.
Ons PNHS O.15 7’s-rugbyspan het die naweek hul staal gewys en die Bowl Cup gewen!
Met groot trots kondig Hoërskool Pretoria-Noord aan dat ons rugby vir die 2027-seisoen na die Bowl-afdeling promoveer.
Hoërskool Pretoria-Noord se Hokkie-akademie begin op 4 September 2026 en bied aan Graad 1- tot 7-leerders die geleentheid om hul hokkievaardighede in ’n veilige en ondersteunende omgewing te ontwikkel.
Hoërskool Pretoria-Noord stel met trots die PN-Raad vir 2027 bekend.
Saterdag, 22 Augustus 2026, sal vir lank onthou word as ’n besondere dag in die geskiedenis van Hoërskool Pretoria-Noord toe ons Swartleeus hul seisoen op ’n hoogtepunt afgesluit het.
Hoërskool Pretoria-Noord het met groot opgewondenheid vir die eerste keer ’n Fast Five-netbaldag aangebied. Dit was ’n dag gevul met vinnige netbal, goeie kompetisie, hope gees en sommer baie pret.
Hoërskool Pretoria-Noord se hokkiedogters kan met trots terugkyk op 'n uitstekende 2026-seisoen. Hierdie jaar was een van groei, deursettingsvermoë en besonderse prestasies wat die skool se hokkieprogram verder versterk het.