Omsendbrief 34/2026
Krieket-, gholf- en sagtebaluitslae, akademiese prestasies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die 7's Hokkiedag op 17 Oktober, en die weekprogram vir 12 – 19 Oktober 2026.
Lees die jongste nuus en Gebeure van ons skool. Bly ingelig oor die jongste nuus en gebeure.
Dankie aan ons borge en vennote vir hul ondersteuning aan Hoërskool Pretoria-Noord.
Lees die nuutste artikels en omsendbriewe van ons skool. Bly ingelig oor die jongste gebeure, nuus en belangrike informasie.
Krieket-, gholf- en sagtebaluitslae, akademiese prestasies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die 7's Hokkiedag op 17 Oktober, en die weekprogram vir 12 – 19 Oktober 2026.
Jukskei-, krieket- en sagtebaluitslae, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die 7's Hokkiedag op 17 Oktober, en die weekprogram vir 6 – 12 Oktober 2026.
Krieket- en sagtebaluitslae, waardebalkies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 21 September – 6 Oktober 2026.
Kwartaal 4 2026
Verken ons skool se verskeie afdelings wat 'n breë spektrum van akademiese, kulturele, sport en administratiewe inligting aanbied. Hier vind jy belangrike informasie, riglyne en prosedures wat van toepassing is op ons skool.
Gidse, vraestelle en studiemateriaal vir leerders beskikbaar gestel deur PNHS.
Dankie aan ons borge en vennote vir hul ondersteuning aan Hoërskool Pretoria-Noord.
PNHS kan nie wag om jou deel te maak van ons wenspan nie. Hou hierdie spasie dop vir die nuutste inligting rondom inskrywings en departementele vereistes en datum.
Lees meerKom raak deel van PNHS-sport! Ouers van ons Maroelapitte, ons het WhatsApp-groepe vir rugby, netbal, hokkie en atletiek geskep en dit saam in ons PNHS Sportgemeenskap georganiseer. Sluit asseblief aan by die groepe vir die sportsoorte waaraan jou kind gaan deelneem. Oefentye, oefendae en belangrike reëlings sal op hierdie groepe gedeel word.
Ons sien uit om ons nuwe Maroelapitte te ontmoet en saam aan 'n opwindende sportseisoen te bou!
Hoërskool Pretoria-Noord is ‘n enkelmedium skool geleë aan die voet van die Magaliesberg in die noorde van Pretoria. Dit is hier waar Mnr. C.J.C. Driescher aan die stuur staan van ‘n goed geöliede skip met ‘n uiters bekwame personeelgroep en meer as 1000 leerders.
Die skool het in 1943 sy deure geopen en het sederdien duisende leerders gehelp vorm en ontwikkel om as suksesvolle jong volwassenes die grootmenswêreld te betree.
PNHS fokus op vier hoofpilare, akademie, sport, kultuur en leierskap en streef daarna om ons vyf waardes elke dag uit te leef: lojaliteit, integriteit, verantwoordelikheid, eerlikheid en respek.