Waarna is jy opsoek?


Me. A. Smith amptelik aangestel as adjunkhoof


Hoërskool Pretoria-Noord kondig met trots die amptelike aanstelling van me. A. Smith as Adjunkhoof – Geboue & Terrein aan. Haar aanstelling tree op 1 Januarie 2027 in werking.



Page image

Hoërskool Pretoria-Noord kondig met trots die amptelike aanstelling van me. A. Smith as Adjunkhoof – Geboue & Terrein aan. Haar aanstelling tree op 1 Januarie 2027 in werking.

Me. Smith het reeds intern in die rol gedien. Ons is dankbaar vir haar bydrae tot die skool en sien uit daarna dat sy die werk wat sy reeds begin het, in hierdie pos kan voortsit.

Baie geluk, me. Smith! Jou hartlikheid en aansteeklike glimlag maak dit ’n plesier om saam met jou te werk. Ons vier hierdie besondere mylpaal saam met jou en wens jou baie vreugde en sukses toe.



Gallery




Terug