Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Artikels
SubscribeOmsendbrief 32/2026
Administratief
September 21, 2026
Krieket- en sagtebaluitslae, waardebalkies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 21 September – 6 Oktober 2026.
Omsendbrief 31/2026
Administratief
September 14, 2026
Krieket-, sagtebal- en rugbyuitslae, met ons 0/17 rugbyspan wat skildwenners is by die Sewes Montana Toernooi, Divan Botha wat 3de eindig in gewigstoot en diskus by die TUT Top 12, ons 1ste jukskeispanne wat naaswenners is by die Noord-Vaal Kampioenskappe, waardebalkies, kennisgewing van die Algemene Ouervergadering op 28 Oktober, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 14 – 21 September 2026.
Omsendbrief 30/2026
Administratief
September 07, 2026
Krieket-, gholf-, tennis- en sagtebaluitslae, met ons 0/17 rugbyspan wat skildwenners is by die Eldoraign Sewes-toernooi, 'n 2de plek vir ons Revue-groep in die Kaleidoskoop Kompetisie, Raynard Bosman wat provinsiale wenner is by die FAK Geskiedenis-olimpiade, waardebalkies, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 7 – 12 September 2026.
Omsendbrief 29/2026
Administratief
August 31, 2026
Krieket-, sagtebal- en rugby-uitslae, met ons 0/15 rugbyspan wat die Bowl-kompetisie wen en ons 0/17 span wat die Beker Toernooi wen, uitstekende prestasies by die FAK Internasionale Geskiedenis-olimpiade, Graad 8 inskrywings vir 2027, die Merietefunksie 2026, en die weekprogram vir 31 Augustus – 7 September 2026.
Omsendbrief 28/2026
Administratief
August 24, 2026
Landloop-, gholf-, krieket-, tennis-, sagtebal- en jukskei-uitslae, ons Swart Leeus wat geskiedenis maak deur na 83 jaar die Noord-Vaal Beker te wen, kultuurprestasies by Kansvatter Redenaars, English Evening en die Graffiti Kompetisie, Graad 8 inskrywings vir 2027, top akademiese presteerders vir Kwartaal 2, die nuwe PN-Raad 2026–2027, en die weekprogram vir 24–31 Augustus 2026.
Omsendbrief 27/2026
Administratief
August 17, 2026
Krieket teen Laudium, sagtebal- en jukskei-uitslae, ons Swart Leeus se geskiedkundige deurbraak na die Finaal van die Noord-Vaal Beker teen Ellisras, kultuurprestasies by verskeie kunstefeeste en die ATKV-Uitklopspel, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 17–24 Augustus 2026.
Omsendbrief 26/2026
Administratief
August 10, 2026
Tennis, gholf en sagtebal uitslae, rugby se Noord-Vaal Beker kwart-finaal en aankondiging van die Semi-Finaal teen Ellisras, krieket teen Overkruin, akademiese prestasies by die Senior Afrikaanse Olimpiade en Tshwane Wes distrik, waardebalkies, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 10–17 Augustus 2026.
Omsendbrief 25/2026
Administratief
August 03, 2026
Tennis, Landloop, Gholf, Hokkie, Rugby, Sagtebal en Krieket uitslae, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 3 – 10 Augustus 2026.
Omsendbrief 24/2026
Administratief
July 27, 2026
Rugby Blou Bulle Finaal uitslae, SAICE Brugboukompetisie 1ste plek, Gauteng-Noord sportprestasies, Graad 8 inskrywings 2027, en die weekprogram vir 27 Julie – 3 Augustus 2026.
Omsendbrief 23/2026
Administratief
July 21, 2026
Nuwe waarnemers by PNHS, Krieket 0/15 en 1ste se toere na Sundown Ranch en Ben Vorster, WOHP-reeks uitslag teen Hartebeespoort, Sagtebal SA 0/18 kwalifiseerder, en die weekprogram vir 20 – 27 Julie 2026.
