Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Artikels
SubscribeTshwane North Ultra 2026 by PNHS
Administratief
March 19, 2026
Ons atletiekkapteine is gereed en vol energie vir die opwindende dag wat voorlê! Hoërskool Pretoria-Noord sien uit daarna om deel te wees van die Tshwane North Ultra-wedloop, wat op 18 April 2026 plaasvind.
Omsendbrief 9/2026
Administratief
March 16, 2026
PNHS is opgewonde om aan te kondig dat ons in venootskap gegaan het saam met City of Tshwane, Atletiek Gauteng-Noord, Mpileng Group, Addicted to Life, Madoko en Atteridgeville klub om hierdie kwalifiserende marathon vir die Comrades aan te bied.
Omsendbrief 8/2026
Administratief
March 09, 2026
PNHS is opgewonde om aan te kondig dat ons in venootskap gegaan het saam met City of Tshwane, Atletiek Gauteng-Noord, Mpileng Group, Addicted to Life, Madoko en Atteridgeville klub om hierdie kwalifiserende marathon vir die Comrades aan te bied.
Omsendbrief 7/2026
Administratief
March 02, 2026
Geagte ouers neem asseblief kennis van hierdie uiters belangrike afkondiging. Ons het 5 vakante poste op ons Beheerliggaam met ouers wie se kinders afgestudeer het in 2025. Der halwe moet ‘n Beheerliggaam Tussenverkiesing uitgeroep word om hierdie vakatures te vul.
Omsendbrief 6/2026
Administratief
February 23, 2026
Graag wil die Akademie Voorsitter, Mev. Corné Labuschagne, al ons leerders en ouers bedank vir hulle bydrae tydens die “saai week”. Ouers word ook herhinner dat nie-bederfbare produkte enige tyd gedurende die kwartaal skool toe gestuur kan word.
Omsendbrief 5/2026
Administratief
February 17, 2026
Baie geluk aan Jean-Ré Pienaar wat 'n 1ste plek behaal het by die Swem Liga 3 by Deutsche Internationale Schule. Atletiek Liga 4 Teen die Berg Byeenkoms by Hartebeespoort is ongelukkig afgelas weens reën. Baie geluk aan Paul Benadé en Aiden de Klerk wat opgeneem is in die Gauteng-Noord Rolbal span...
Omsendbrief 4/2026
Administratief
February 09, 2026
Geagte ouers neem asseblief kennis van hierdie uiters belangrike afkondiging. Ons het 5 vakante poste op ons Beheerliggaam met ouers wie se kinders afgestudeer het in 2025. Der halwe moet ‘n Beheerliggaam Tussenverkiesing uitgeroep word om hierdie vakatures te vul...
Omsendbrief 3/2026
Administratief
February 02, 2026
Geagte ouers neem asseblief kennis van hierdie uiters belangrike afkondiging. Ons het 5 vakante poste op ons Beheerliggaam met ouers wie se kinders afgestudeer het in 2025. Der halwe moet ‘n Beheerliggaam Tussenverkiesing uitgeroep word om hierdie vakatures te vul...
Omsendbrief 2/2026
Administratief
January 26, 2026
Geagte ouers neem asseblief kennis van hierdie uiters belangrike afkondiging. Ons het 5 vakante poste op ons Beheerliggaam met ouers wie se kinders afgestudeer het in 2025. Der halwe moet ‘n Beheerliggaam Tussenverkiesing uitgeroep word om hierdie vakatures te vul...
Omsendbrief 1/2026
Administratief
January 19, 2026
Hartlik welkom terug by die skool. Dit is ons gebed dat dit ‘n besondere jaar vir almal verbonde aan Hoërskool Pretoria-Noord gaan wees. Ons gebed is dat u en u kind ‘n baie voorspoedige en geseënde jaar saam met ons sal beleef. ‘n Spesiale woord van welkom ook aan al ons nuwe graad 8 leerders en ouers wat by ons aangesluit het.