Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Omsendbrief 21/2026
Administratief
June 17, 2026
OB: 21 / 2026
Geagte ouers
1. Wintersport: Blou Bulle Liga 7: PNHS v/s Overkruin, 12 Junie, tuis
Rugby Uitslae (A-spanne)
| Span | PN | Ov | Gewen | Verloor | Gelyk | Posisie Liga |
|---|---|---|---|---|---|---|
| 0/14 A | 7 | 7 | 3 | 3 | 1 | 5de |
| 0/15 A | 29 | 12 | 6 | 1 | 0 | 1ste |
| 0/16 A | 26 | 22 | 6 | 1 | 0 | 2de |
| 2de | 17 | 10 | 5 | 2 | 0 | 1ste |
| 1ste | 40 | 28 | 7 | 0 | 0 | 1ste |
Rugby Uitslae (B-spanne)
| Span | PN | Ov | Gewen | Verloor | Gelyk |
|---|---|---|---|---|---|
| 0/14 B | 35 | 0 | 3 | 2 | 0 |
| 0/15 B | 12 | 37 | 3 | 4 | 0 |
| 0/16 B | 32 | 12 | 3 | 2 | 0 |
| 3de | – | – | 1 | 2 | 1 |
- Ons 0/15 en 1ste spanne sal eerskomende Saterdag teen die nommer 4 spanne in die liga, by PNHS meeding in die Semi-Finaal van die Blou Bulle.
- Ons 0/16 span sal teen die nommer 3 span in die liga meeding by HTS John Vorster in die Semi-Finaal van die Blou Bulle.
2. PNHS Gholfdag: 19 Junie 2026, Seasons Gholfbaan
Ons herinner almal aan ons skool se jaarlikse gholfdag op 19 Junie 2026 by die Seasons Gholfklub. Enkele Vierballe is nog beskikbaar teen R 4 500-00, putjieborge beskikbaar teen R 2 500-00. Belangstellendes kan skakel met Mej. A Prinsloo by 082 734 7669 of [email protected].
3. Program vir die week
Maandag, 15 Junie
- Skoolvakansiedag.
Dinsdag, 16 Junie
- Skoolvakansiedag: Jeugdag.
Woensdag, 17 Junie
- Graad 11–12, Halfjaar eksamen.
- Graad 8–10, dag 1.
Donderdag, 18 Junie
- Graad 11–12, Halfjaar eksamen.
- Graad 8–10, dag 2.
Vrydag, 19 Junie
- Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
- Graad 8–10, dag 3.
- Hokkie: PNHS v/s Sutherland promosie relugasie wedstryd, weg.
Maandag, 22 Junie
- Graad 11–12, Halfjaar eksamen.
- Graad 8–10, dag 4.
Vriendelike Groete
CJC Driescher, Hoof
