Waarna is jy opsoek?




Omsendbrief 20/2026


Administratief
June 08, 2026


OB: 20 / 2026

Geagte ouers

1. Tennis

5 Junie: PNHS Seuns 1ste v/s Oos Moot 3. PNHS wen met 34 potte teenoor 33. Baie geluk aan Jayden de Villiers (9-2) en Riaan Roos (6-5) wat hul wedstryde wen. Dit was ons vyfde ligawedstryd, waarvan ons 4 wen en 1 verloor.

2. Wintersport: Blou Bulle Liga 6: PNHS v/s Wilgers, 6 Junie, tuis

Rugby Uitslae (A-spanne)
Span PN Wilg Gewen Verloor Gelyk
0/14 A 24 19 3 3 0
0/15 A 14 5 5 1 0
0/16 A 35 21 5 1 0
2de 69 0 4 2 0
1ste 39 7 6 0 0
Rugby Uitslae (B-spanne)
Span PN Wilg Gewen Verloor Gelyk
0/14 B 35 0 3 2 0
0/15 B 12 27 3 3 0
0/16 B 32 12 3 2 0
3de 1 2 1

3. Kultuur: Redenaars: Kansvatter Redenaars Kompetisie

Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurdring na die semi-finaal:

Janco Schoonraad, Zené Swart, Chrizelda Fourie, Charney Badenhorst, Cheyenne Pieterse, Mia Rynners, Helé Lottering, Leandré Koekemoer en Michael de Villiers.

4. Waardebalkies

Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n balkie vir verantwoordelikheid ontvang:

Leanie van Deventer (8A), Leoné Engelbrecht (8B), Chere-Lee Prinsloo (8B), Megan Molekwa (8C), Hailey Bierman (8C), Hayley de Klerk (8C), Bertus Venter (8C), Minci Brits (8D), Celia Wrigley (8D), Taylor-Ann Herbst (8E), Wiehandri Nienaber (8E), Paul-Franco Botha (8E), Danay Rohland (8E), Karmi Visser (8E), Mignon de Jager (8F), Thea-Lee van Kleef (8F), Bella Labuschagne (8F), Lesedi Ranthethi (8F) en Tryntje Jansen van Rensburg (11D).

Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n balkie vir respek verower:

Hannes Venter (8D) en Abbi Joubert (8D).

Baie geluk aan Leru Snyman (8E) wat ‘n balkie vir lojaliteit verower.

Baie geluk aan Refeloe Mahamba (11D) wat waardebalkies vir verantwoordelikheid, lojaliteit en respek verower.

5. PNHS Gholfdag: 19 Junie 2026, Seasons Gholfbaan

Ons herinner almal aan ons skool se jaarlikse gholfdag op 19 Junie 2026 by die Seasons Gholfklub. Enkele Vierballe is nog beskikbaar teen R 4 500-00, putjieborge beskikbaar teen R 2 500-00. Belangstellendes kan skakel met Mej. A Prinsloo by 082 734 7669 of [email protected].


6. Program vir die week

Maandag, 8 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
Dinsdag, 9 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
Woensdag, 10 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
Donderdag, 11 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
Vrydag, 12 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.
  • Tennis: Seuns 1 v/s Waterkloof (14:30, weg).
  • Tennis: Seuns 2 v/s AHS (14:30, PN Klub).
  • Rugby: Blou Bulle Liga 7: PNHS v/s Overkruin (14:00, tuis).
Maandag, 15 Junie
  • Skoolvakansiedag.
Dinsdag, 16 Junie
  • Skoolvakansiedag: Jeugdag.
Woensdag, 17 Junie
  • Graad 8–12, Halfjaar eksamen.

Vriendelike Groete
CJC Driescher, Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug