Waarna is jy opsoek?


Jongste Nuus en Gebeure


Video preview

Ons groet die Matrieks

Hoërskool Pretoria-Noord groet ons Matrieks van 2026.

Nuus image

PNHS-sagtebal blink uit met provinsiale verkiesings

Hoërskool Pretoria-Noord wens die volgende O.15- en O.19-seuns, asook ons O.19-dogters, geluk met hulle verkiesing tot die Gauteng-Noord-sagtebalspanne.

Nuus image

Ficardo Morgan maak PNHS trots

Hoërskool Pretoria-Noord wens Ficardo Morgan geluk met sy uitsonderlike prestasie tydens die 2026 O.18-Interprovinsiale Toernooi (IPT), waar hy tot die Dream Team verkies is.

Nuus image

Sagtebalspanne meet kragte teen AHMP

Hoërskool Pretoria-Noord se dogtersagtebalspanne het op Saterdag 12 September 2026 teen AHMP meegeding.

Nuus image

Oorwinning vir ons eerste krieketspan

Hoërskool Pretoria-Noord se eerste krieketspan het ’n uitstekende oorwinning teen Hoërskool Wonderboom behaal.

Nuus image

Die Swart Renosters bring silwer huis toe!

Hoërskool Pretoria-Noord se O.19-seuns- én O.19-meisiesjukskeispanne het uitstekend presteer tydens die Noordvaal Skoletoernooi.

Nuus image

Ons Hoofleiers vir 2027

Met groot trots stel Hoërskool Pretoria-Noord ons hoofleiers vir 2027 bekend.

Nuus image

PNHS se eerste Span Krieket vir 2026

Met groot trots stel ons Hoërskool Pretoria-Noord se eerstespan-krieket vir 2026 bekend!

Nuus image

The Skin You're In – PNHS Revue Skitter!

The Skin You’re In is ’n energieke en kleurvolle revue wat elkeen aanmoedig om sy of haar unieke storie te vier. Met sprankelende kostuums, helder kleure, treffende musiek en dinamiese dansnommers breek dié produksie weg van etikette, stereotipes en die druk om in ’n boksie te pas.

Nuus image

Uitstekende nuus vanaf die jukskeibane!

Hoërskool Pretoria-Noord het uitstekende nuus vanaf die jukskeibane ontvang!

Nuus image

PNHS skitter soos Kimberley-diamante!

Hoërskool Pretoria-Noord se leerders het die afgelope naweek hul geskiedeniskennis tydens die FAK se Internasionale Geskiedenisolimpiade op die proef gestel.

Nuus image

Goud vir ons sagtebalsterre!

Hoërskool Pretoria-Noord is trots om aan te kondig dat vier van ons sagtebalspelers aan die Nasionale Klubkampioenskappe in Polokwane deelgeneem het.