Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Graad 9 se Top 15 - almal bo 90%!
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord vier ons Graad 9 Top 15 se uitstekende akademiese prestasies.
Hoërskool Pretoria-Noord vier ons Graad 9 Top 15 se uitstekende akademiese prestasies. Elkeen van hierdie leerders het ’n gemiddeld van meer as 90% behaal ’n besondere prestasie wat van harde werk, selfdissipline en toewyding getuig.
Janco Schoonraad behaal die eerste plek met 95,90%, gevolg deur Dario van Deventer met 93,75% en Angelique Jonker met 93,50%
| 1.Janco Schoonraad | 95,90% |
| 2.Dario van Deventer | 93,75% |
| 3.Angelique Jonker | 93,50% |
| 4.Shanon van der Westhuizen | 92,81% |
| 5.Jean-Pierre van der Westhuizen | 91,89% |
| 6.Jessicah Plaatjies | 91,78% |
| 7.Hánnah Muller | 90,97% |
| 8.Ayisha Kritzinger | 90,88% |
| 9.Caitlyn Paterson | 90,54% |
| 10.Stefan Buitendag | 90,48% |
| 11.SJ Labuschagne | 90,31% |
| 12.Ruby Venter | 90,29% |
| 13.Marnus Havenga | 90,19% |
| 14.Chayce Barlow | 90,10% |
| 15.Zanelle Minne | 90,08% |
Dankie aan ons onderwysers, ouers en voogde vir die ondersteuning en aanmoediging wat tot hierdie leerders se sukses bydra.
Baie geluk, Graad 9’s! Ons is trots op julle. Hou aan hoog mik en bou met vertroue aan julle toekoms!
