Waarna is jy opsoek?


PNHS-Atlete laat hul merk by die top 30!


Ons atlete het van 15–17 Oktober hul talent en deursettingsvermoë by die Top 30-atletiekbyeenkoms gewys. Baie geluk aan elke atleet wat PNHS met trots verteenwoordig het!



Page image

Ons atlete het van 15–17 Oktober hul talent en deursettingsvermoë by die Top 30-atletiekbyeenkoms gewys. Baie geluk aan elke atleet wat PNHS met trots verteenwoordig het!

Divan Botha het uitgeblink met ’n eerste plek in diskus met 57,04 m* én ’n vierde plek in gewigstoot!*

Ook onder die top 10 was:

Fortune Mangongoa:

  • 7de in driesprong.
  • 9de in spiesgooi.

’n Spesiale Lize Meiring: gelukwensing aan Diwan Vermaak, wat sy 100 m-hekkiesloop gewen en algeheel 19de geëindig het!

In die B-afdeling het ons seuns algeheel 13de, ons dogters 19de en PNHS gesamentlik 19de geëindig.

Agter elke uitslag lê ure se oefening, vasbyt en die moed om jou beste te gee. Dankie aan ons atlete en afrigters vir julle harde werk en aan elke ondersteuner wat saam gejuig het!

Ons is trots op julle!



Gallery




Terug