PN-Raad vir 2027 bekendgestel
Hoërskool Pretoria-Noord stel met trots die PN-Raad vir 2027 bekend.
Hoërskool Pretoria-Noord stel met trots die PN-Raad vir 2027 bekend.
Saterdag, 22 Augustus 2026, sal vir lank onthou word as ’n besondere dag in die geskiedenis van Hoërskool Pretoria-Noord toe ons Swartleeus hul seisoen op ’n hoogtepunt afgesluit het.
Hoërskool Pretoria-Noord het met groot opgewondenheid vir die eerste keer ’n Fast Five-netbaldag aangebied. Dit was ’n dag gevul met vinnige netbal, goeie kompetisie, hope gees en sommer baie pret.
Hoërskool Pretoria-Noord se hokkiedogters kan met trots terugkyk op 'n uitstekende 2026-seisoen. Hierdie jaar was een van groei, deursettingsvermoë en besonderse prestasies wat die skool se hokkieprogram verder versterk het.
Met groot opgewondenheid het Hoërskool Pretoria-Noord die 2026-sagtebalseisoen amptelik afgeskop. Tydens die geleentheid is ons twee eerstespanne aan ouers, ondersteuners en die breër PNHS-familie voorgestel...
Hoërskool Pretoria-Noord het op Saterdag, 25 Julie 2026, 'n dag van uitsonderlike skole-rugby beleef toe drie van ons spanne in die Blou Bulle Hoërskole Rugbyvereniging se Afdeling 2-eindstryde meegeding het.
Was jy eens 'n trotse leerder van Hoërskool Pretoria-Noord? Dan wil ons graag weer met jou kontak maak!
Hoërskool Pretoria-Noord se atletiekspan het nog 'n merkwaardige mylpaal bereik deur amptelik na die B-Bond te promoveer.
Baie geluk aan Hoërskool Pretoria-Noord se O/15A-, O/16A- en 1ste rugbyspanne wat daarin geslaag het om deur te dring na die finaal van die Stadsbeker!
Hoërskool Pretoria-Noord se rugbyprogram beleef 'n besonder suksesvolle seisoen, met drie spanne wat as ligawenners gekroon is.
PNHS se Hokkietrots! Baie geluk aan ons Eerstespan Seuns, Eerstespan Dogters, Tweedespan Dogters en O/16A Dogterspan wat almal as Ligawenners gekroon is!
O/14 B-span wen 2026 Liga-titel. Trots op hulle hart en eenheid!