Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Oorwinning vir ons eerste krieketspan
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord se eerste krieketspan het ’n uitstekende oorwinning teen Hoërskool Wonderboom behaal.
Hoërskool Pretoria-Noord se eerste krieketspan het ’n uitstekende oorwinning teen Hoërskool Wonderboom behaal.
Baie geluk aan die spelers en afrigters! Julle harde werk, deursettingsvermoë en uitstekende spanwerk vier fees. Ons is besonder trots op die wyse waarop julle die skool se naam hoog gehou het.
