Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Raynard Bosman in nasionale O.18-sagtebalgroep ingesluit
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord is trots op Raynard Bosman, wat in Softball South Africa se O.18-juniorseunsgroep ingesluit is.
Hoërskool Pretoria-Noord is trots op Raynard Bosman, wat in Softball South Africa se O.18-juniorseunsgroep ingesluit is.
Hierdie besondere prestasie weerspieël sy harde werk, toewyding en deursettingsvermoë op die sagtebalveld.
Baie geluk, Raynard! Die PNHS-familie vier hierdie mylpaal saam met jou en wens jou alle sterkte toe met die geleenthede wat voorlê.
