Waarna is jy opsoek?


Sagtebalspanne meet kragte teen AHMP


Hoërskool Pretoria-Noord se dogtersagtebalspanne het op Saterdag 12 September 2026 teen AHMP meegeding.



Page image

Hoërskool Pretoria-Noord se dogtersagtebalspanne het op Saterdag 12 September 2026 teen AHMP meegeding.

Ons O.16B-span het ’n spannende wedstryd met 13–12 gewen, terwyl die O.19A-span se wedstryd in ’n 0–0-gelykopuitslag geëindig het.

A-spanne

  • O.19A: Gelykop 0–0
  • O.16A: Verloor 5–8
  • O.15A: Verloor 5–6
  • O.14A: Verloor 2–10

B-spanne

  • O.19B: Verloor 3–15
  • O.16B: Wen 13–12
  • O.15B: Verloor 1–17
  • O.14B: Verloor 1–16

Baie geluk aan ons O.16B-span met hul oorwinning. Ons is trots op elke speler wat met vasberadenheid en goeie spangees deelgeneem het. Elke wedstryd bied ’n waardevolle geleentheid om te leer, te groei en sterker terug te keer.

Voor in die Wapad Brand ’n Lig!



Gallery




Terug