Waarna is jy opsoek?


PNHS-sagtebal blink uit met provinsiale verkiesings


Hoërskool Pretoria-Noord wens die volgende O.15- en O.19-seuns, asook ons O.19-dogters, geluk met hulle verkiesing tot die Gauteng-Noord-sagtebalspanne.



Page image

Hoërskool Pretoria-Noord wens die volgende O.15- en O.19-seuns, asook ons O.19-dogters, geluk met hulle verkiesing tot die Gauteng-Noord-sagtebalspanne.

O.15-seuns

  • Caleb de Lange
  • Dario van Deventer
  • Janco Schoonraad
  • Jason du Plessis
  • Jayden Joubert
  • Jaydrain Brandon
  • Johann Velthuysen
  • Jonothan de Lange
  • Nathan Lamprecht
  • Santiago Bezuidenhout
  • Zander Pieterse
  • Zaundré Theron

O.19-seuns

  • Deerik Dirk Ellis
  • Divan Botha
  • Zivan Bezuidenhout
  • Raynard Bosman
  • Fourie Brandon
  • Jayden Neethling
  • Arno Schreider
  • JG van Niekerk
  • Nathan Oosthuizen
  • Ryan Engelbrecht
  • Herco Venter

O.19-dogters

  • Chantelee Nel
  • Anelskha van Dyk
  • Amorey Wallendorf

Hierdie besondere prestasie getuig van ons spelers se harde werk, deursettingsvermoë en toewyding aan die sport. Ons is trots op elkeen en wens hulle alle sterkte toe met die voorbereiding en wedstryde wat voorlê.

Geniet elke oomblik en verteenwoordig PNHS en Gauteng-Noord met trots!

Voor in die Wapad Brand ’n Lig!



Gallery




Terug