Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Ons Hoofleiers vir 2027
Sien sosiale posMet groot trots stel Hoërskool Pretoria-Noord ons hoofleiers vir 2027 bekend.
Met groot trots stel Hoërskool Pretoria-Noord ons hoofleiers vir 2027 bekend:
- Hoofseun: Jayden Neethling
- Hoofdogter: Mia Rynners
- Onderhoofseun: Michael de Villiers
- Onderhoofseun: Lualan Fatherly
- Onderhoofdogter: Amorey Wallendorf
- Onderhoofdogter: Kiara Weber
Baie geluk met hierdie besondere eer en verantwoordelikheid. Julle is gekies om met integriteit, respek en ’n hart vir julle skool te lei.
Mag julle leierskap gekenmerk word deur diensbaarheid, moed en trots. Lei deur julle voorbeeld, staan sterk in julle waardes en onthou altyd dat ware leierskap nie oor ’n titel gaan nie, maar oor die verskil wat julle in ander se lewens maak.
