Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Graad 10 se Top 15 - toewyding lewer uitstekende resultate!
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord wens ons Graad 10 Top 15 geluk met hul uitstekende akademiese prestasies.
Hoërskool Pretoria-Noord wens ons Graad 10 Top 15 geluk met hul uitstekende akademiese prestasies. Hierdie leerders se uitslae getuig van harde werk, selfdissipline en deursettingsvermoë.
Mia Viljoen behaal die eerste plek met 94,85% gevolg deur Helé Lottering met 91,74% en Nimrie Beyleveld met 91,65%
| 1.Mia Viljoen | 94,85% |
| 2.Helé Lottering | 91,74% |
| 3.Nimrie Beyleveld | 91,65% |
| 4.Hanri Beukes | 89,91% |
| 5.Lienka Beytell | 89,43% |
| 6.Megan Olwagen | 89,03% |
| 7.Charney Badenhorst | 88,76% |
| 8.Ziané Nel | 87,52% |
| 9.Jessica Potgieter | 85,85% |
| 10.Liani Swanepoel | 85,66% |
| 11.Isabel Vos | 85,23% |
| 12.Lara van Schalkwyk | 84,68% |
| 13.Jamila Buff | 84,65% |
| 14.Zaine Koekemoer | 83,84% |
| 15.Nathan du Preez | 83,61% |
Dankie aan ons onderwysers, ouers en voogde wat hierdie leerders ondersteun en aanmoedig om hul beste te lewer.
Baie geluk, Graad 10’s! Ons is trots op julle. Hou aan om elke geleentheid aan te gryp en met vertroue aan julle toekoms te bou!
