Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Graad 11 se Top 15 - sterk op pad na matriek!
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord wens ons Graad 11 Top 15 geluk met hul uitstekende akademiese prestasies.
Hoërskool Pretoria-Noord wens ons Graad 11 Top 15 geluk met hul uitstekende akademiese prestasies. Hul harde werk, selfdissipline en toewyding lê ’n stewige grondslag vir die uitdagings en geleenthede van matriek.
Raynard Bosman behaal die eerste plek met 95,33%, gevolg deur Michael de Villiers met 94,17% en Marsha Hamann met 90,97%
| 1.Raynard Bosman | 95,33% |
| 2.Michael de Villiers | 94,17% |
| 3.Marsha Hamann | 90,97% |
| 4.Anru Moolman | 90,37% |
| 5.Allan Ribeiro | 88,85% |
| 6.Carli du Plessis | 88,81% |
| 7.Mia Rynners | 88,28% |
| 8.Ethan Walkinshaw | 87,19% |
| 9.Barco Lombard | 86,49% |
| 10.Jessica Watt | 85,61% |
| 11.Jayden Neethling | 85,04% |
| 12.Juhané du Plessis | 83,10% |
| 13.Duné van der Merwe | 83,08% |
| 14.Edowahn Schwartz | 82,34% |
| 15.Michaela Willmans | 82,03% |
Dankie aan ons onderwysers, ouers en voogde vir die ondersteuning en aanmoediging wat tot hierdie leerders se sukses bydra.
Baie geluk, Graad 11’s! Ons is trots op julle. Hou aan hoog mik en neem hierdie werksetiek met vertroue saam na julle matriekjaar!
