Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
PNHS Rugby promoveer na die Bowl-afdeling
Sien sosiale posMet groot trots kondig Hoërskool Pretoria-Noord aan dat ons rugby vir die 2027-seisoen na die Bowl-afdeling promoveer.
Hierdie besondere prestasie is die resultaat van ons spelers se harde werk, deursettingsvermoë en uitstekende spangees. Baie geluk en dankie aan elke speler, afrigter, ouer en lojale ondersteuner wat tot hierdie sukses bygedra het.
Ons sien met groot opgewondenheid uit na die nuwe uitdagings en geleenthede wat in 2027 op ons Swartleeus wag.
