Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Artikels
SubscribeOmsendbrief 27/2026
Administratief
August 17, 2026
Krieket teen Laudium, sagtebal- en jukskei-uitslae, ons Swart Leeus se geskiedkundige deurbraak na die Finaal van die Noord-Vaal Beker teen Ellisras, kultuurprestasies by verskeie kunstefeeste en die ATKV-Uitklopspel, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 17–24 Augustus 2026.
Omsendbrief 26/2026
Administratief
August 10, 2026
Tennis, gholf en sagtebal uitslae, rugby se Noord-Vaal Beker kwart-finaal en aankondiging van die Semi-Finaal teen Ellisras, krieket teen Overkruin, akademiese prestasies by die Senior Afrikaanse Olimpiade en Tshwane Wes distrik, waardebalkies, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 10–17 Augustus 2026.
Omsendbrief 25/2026
Administratief
August 03, 2026
Tennis, Landloop, Gholf, Hokkie, Rugby, Sagtebal en Krieket uitslae, Graad 8 inskrywings vir 2027, en die weekprogram vir 3 – 10 Augustus 2026.
Omsendbrief 24/2026
Administratief
July 27, 2026
Rugby Blou Bulle Finaal uitslae, SAICE Brugboukompetisie 1ste plek, Gauteng-Noord sportprestasies, Graad 8 inskrywings 2027, en die weekprogram vir 27 Julie – 3 Augustus 2026.
Omsendbrief 23/2026
Administratief
July 21, 2026
Nuwe waarnemers by PNHS, Krieket 0/15 en 1ste se toere na Sundown Ranch en Ben Vorster, WOHP-reeks uitslag teen Hartebeespoort, Sagtebal SA 0/18 kwalifiseerder, en die weekprogram vir 20 – 27 Julie 2026.
Omsendbrief 22/2026
Administratief
June 22, 2026
Hokkie promosie na G2 liga, Rugby Blou Bulle Semi-Finaal uitslae, PNHS Gholfdag, en die weekprogram vir 22 Junie – 21 Julie 2026.
Omsendbrief 21/2026
Administratief
June 17, 2026
Rugby Semi-Finaal kwalifikasie vir verskeie spanne, PNHS Gholfdag herinnering, en die weekprogram vir 17–22 Junie 2026 insluitend halfjaar eksamens.
Omsendbrief 20/2026
Administratief
June 08, 2026
Tennis uitslag teen Oos Moot, rugby teen Wilgers, kultuur redenaars kompetisie semi-finaliste, waardebalkies nuus, PNHS Gholfdag herinnering, en die weekprogram vir 8–17 Junie 2026.
Omsendbrief 19/2026
Administratief
June 01, 2026
Tennis uitslae teen Silverton en Hartebeespoort, skaak distrikspan nuus, netbal einduitslae teen Pretoria Girls High, hokkie teen Tyger Valley College en South Downs, rugby teen Sutherland, landloop by Eldoraigne Night Race, kultuur en waardebalkies nuus, en die weekprogram vir 1–8 Junie 2026.
Omsendbrief 18/2026
Administratief
May 25, 2026
Tennis wen teen Hatfield Christian School, Rietondale en Garsfontein, skaak teen Elandspoort, netbal en hokkie uitslae teen Midstream College en Overkruin, rugby uitslae teen Wonderboom, sagtebal en kultuur nuus, en die weekprogram vir 25 Mei – 1 Junie 2026.
