Waarna is jy opsoek?




Omsendbrief 28/2026


Administratief
August 24, 2026


OB: 28 / 2026

Geagte ouers

1. Landloop

1.1 Liga 3, TUKS, 5 Augustus 2026
  • Dogters 0/14: Liani Potgieter (38), Momo Sepotokele (45) en Miandri Ysel (68).
  • Seuns 0/14: Franco van Pletzen (56).
  • Dogters 0/15: Sandra Viviers (35).
  • Seuns 0/15: Jordan Anderson (63)
  • Dogters 0/16: Jamila Buff (12), Charney Badenhorst (57), Jessica Potgieter (62).
  • Dogters 0/17: Jazlyn Roux (44) en Ruhlani Kohza (55).
  • Seuns 0/17: Matthew Roselt (30) en Jayden Roux (93)
  • Seuns 0/20: Mikyle Willemse (23) en Junior Bokwa (50).
1.2 Liga 4, The Glen 2 KM DASH, 12 Augustus 2026
  • Dogters 0/14: Liani Potgieter (44), Momo Sepotokele (48) en Miandri Ysel (56).
  • Seuns 0/14: Franco van Pletzen (52).
  • Dogters 0/15: Sandra Viviers (24).
  • Dogters 0/16: Jamila Buff (12), Charney Badenhorst (52), Jessica Potgieter (60) en Dané Greeff (85).
  • Dogters 0/17: Jazlyn Roux (42) en Ruhlani Kohza (65).
  • Seuns 0/17: Matthew Roselt (41) en Jayden Roux (94)
  • Dogters 0/20: Simoné de Koker (13).
  • Seuns 0/20: Mikyle Willemse (30).
1.3 Gauteng-Noord Kampioenskappe, Curro Hazeldean, 15 Augustus 2026
  • Dogters 0/14: Liani Potgieter (48)
  • Dogters 0/15: Sandra Viviers (41)
  • Dogters 0/16: Jamila Buff (21)

2. Gholf

17 Augustus: PNHS 1 v/s Oos Moot 1. PNHS 1 wen met 49 – 48. Baie geluk aan: Johan Myburg (16-8) en Charl Otto (18-17) wat hul wedstryde wen. Dit was ons derde ligawedstryd waarvan ons drie wen.

PNHS 2 v/s Montana 2. PNHS 2 verloor met 25 – 38. Dit was ons tweede ligawedstryd waarvan ons twee verloor.

3. Krieket

17 Augustus: PNHS 2 v/s Overkruin 2. PNHS kolf eerste en behaal 298/9. Goeie kolfwerk van Nathan Oosthuizen met 125 lopies van 47 balle (Goue balkie) en Divan Botha met 61 lopies van 21 balle (silwer balkie). Overkruin volg op met 122/10. Goeie boulwerk van Cayden Botha met 3 paaltjies vir 43 lopies in 4 beurte (brons balkie) en Mark Gorman met 3 paaltjies vir 21 lopies in 4 beurte (brons balkie). Mark Gorman neem ook 3 vangskote. PNHS wen met 176 lopies. Dit was ons eerste ligawedstryd.

18 Augustus: PNHS 0/14 A v/s HTS John Vorster 0/14 A. PNHS kolf eerste en behaal 187/5. Goeie kolfwerk van Diwan Vermaak met 88 lopies van 65 balle (silwer balkie) en Raynard du Plessis met 34 lopies van 26 balle (brons balkie). John Vorster antwoord met 157/4. Goeie boulwerk van Colten Schoeman met 2 paaltjies vir 22 lopies in 4 beurte (brons balkie). PNHS wen met 30 lopies. Dit was ons eerste ligawedstryd.

22 Augustus: PNHS 1 v/s Wagpos 1. PNHS kolf eerste en behaal 137/10. Goeie kolfwerk van Charl Otto met 61 lopies van 64 balle (silwer balkie). Wagpos volg op met 140/3. Goeie boulwerk van Mark Gorman met 2 paaltjies vir 50 lopies in 7 beurte. Wagpos wen met 7 paaltjies. Dit was ons tweede ligawedstryd waarvan ons twee verloor.

4. Tennis

18 Augustus: PNHS Seuns 2de v/s HTS John Vorster 3. PNHS verloor met 14 potte teenoor 53. Dit was ons vyfde ligawedstryd waarvan ons 5 verloor.

PNHS dogters 0/15A v/s Centurion 0/15A. PNHS wen met 34 potte teenoor 33. Geluk aan Ziané Brits (9-2) en Lesedi Rantheti (10-1) wat hulle wedstryde wen. Dit was ons derde ligawedstryd, waarvan ons een wen en twee verloor.

PNHS dogters 0/15B v/s Crawford College 0/15A. PNHS wen met 14 potte teenoor 53. Geluk aan Luané Paterson (8-3) wat hul wedstryde wen. Dit was ons derde ligawedstryd waarvan ons 1 wen en 2 verloor.

5. Sagtebal

5.1 Seuns Sagtebal: Liga 4: PNHS v/s Gerrit Maritz, 19 Augustus 2026, tuis
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 14 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/14 A GM 2  
0/16 A PN 20 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/16 A GM 1  
0/19 A PN 23 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/19 A GM 0  
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/19 B PN 13 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/19 A GM 4  
0/19 B PN 0 Gewen: -, Gelykop: -, Verloor: -
0/19 A GM 19  
5.2 Dogters Sagtebal Liga 4: PNHS v/s Eldoraigne, 21 Augustus 2026, weg
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 8 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/14 B Eldo 6  
0/15 B PN 11 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/15 B Eldo 13  
0/16 B PN 8 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/16 B Eldo 12  
0/19 B PN 16 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/19 B Eldo 8  
5.3 Dogters Sagtebal Liga 4: PNHS v/s Oos Moot, 22 Augustus 2026, weg
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 A PN 0 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 A OM 14  
0/15 A PN 7 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/15 A OM 12  
0/16 A PN 1 Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/16 A OM 8  
5.4 Dogters Sagtebal Liga 5: PNHS v/s Oos Moot, 22 Augustus 2026, weg
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/14 B PN 3 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/14 B OM 15  
0/15 B PN 4 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/15 B OM 17  
0/16 B PN 5 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16 B OM 14  

6. Rugby

6.1 Rugby: Sewes Rietondale Toernooi, 21 & 22 Augustus 2026
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/15 A PN 28 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A CH 5  
0/15 A PN 14 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/15 A JV 12  
0/15 A PN 12 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/15 A Er 12  
0/15 A PN 12 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/15 A Riet 7  
0/15 A PN 5 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/15 A Wilg 7  

CH = Curro Hazeldean / JV = HTS John Vorster / Er = Erasmus / Riet = Rietondale / Wilg = Wilgers

Baie geluk aan ons 0/15 wat derde eindig in die Beker Kompetisie!

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/17 A PN 17 Gewen: 1, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/17 A JV 14  
0/17 A PN 29 Gewen: 2, Gelykop: 0, Verloor: 0
0/17 A Er B 0  
0/17 A PN 12 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 0
0/17 A Riet 12  
0/17 A PN 14 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/17 A Suth 17  
0/17 A PN 17 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/17 A Tuin 10  
0/17 A (Beker Finaal) PN 7 Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 2
0/17 A (Beker Finaal) Er A 22  

JV = HTS John Vorster / Er B = Erasmus B / Riet = Rietondale / Suth = Sutherland / Tuin = H/S Tuine / Er A = Erasmus A

Baie geluk aan ons 0/17 wat tweede eindig in die Beker Kompetisie!

6.2 Rugby: Noord-Vaal Beker: Finaal, 22 Augustus 2026, PNHS
Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
1ste PN 46 Gewen: 11, Gelykop: 0, Verloor: 1
1ste Stander 26  

Stander = Standerton

Baie geluk aan ons Swart Leeus wat geskiedenis maak deur vir die eerste keer in 83 jaar die Noord-Vaal Beker te wen!!!!!

7. Jukskei: Liga 2: Jukskeipark, 22 Augustus 2026

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/16A Seuns PN 7 Gewen: 0, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/16A Seuns Wilg 8  
0/16A Seuns PN 10½ Gewen: 1, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/16A Seuns AHS  
0/16A Seuns PN 10 Gewen: 2, Gelykop: 1, Verloor: 4
0/16A Seuns JV 5  

Wilg = Wilgers / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / JV = HTS John Vorster

Ons 0/16 A Seuns eindig 5de in Gauteng-Noord

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/16B Seuns PN 7 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/16B Seuns AHS 8  
0/16B Seuns PN 10½ Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/16B Seuns Ak  
0/16B Seuns PN 7 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16B Seuns Won 8  
0/16B Seuns PN Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16B Seuns JV  
0/16B Seuns PN 10 Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16B Seuns JV C 5  

AHS = Afrikaans Hoër Seuns / Ak = Akasia / Won = Wonderboom / JV = HTS John Vorster 0/16 B / JV C = HTS John Vorster 0/16 C

Ons 0/16 B Seuns eindig 5de in Gauteng-Noord

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/16A Dogters PN 8 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/16A Dogters JV 7  
0/16A Dogters PN 7 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 3
0/16A Dogters Won 8  
0/16A Dogters PN Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 4
0/16A Dogters Gars 10½  
0/16A Dogters PN Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 5
0/16A Dogters Zwar  
0/16A Dogters PN 7 Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 6
0/16A Dogters Hpt 8  

JV = HTS John Vorster / Won = Wonderboom / Gars = Garsfontein / Zwar = Zwartkop / Hpt = Hartebeespoort

Ons 0/16 A Dogters eindig 4de in Gauteng-Noord

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/19A Seuns PN Gewen: 3, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19A Seuns Gars  
0/19A Seuns PN 10½ Gewen: 4, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19A Seuns AHS  
0/19A Seuns PN 8 Gewen: 5, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19A Seuns HTST 7  
0/19A Seuns PN 10½ Gewen: 6, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19A Seuns Mon  
0/19A Seuns PN 10½ Gewen: 7, Gelykop: 1, Verloor: 1
0/19A Seuns Hpt  

Gars = Garsfontein / AHS = Afrikaans Hoër Seuns / HTST = HTS Tuine / Mon = Montana / Hpt = Hartebeespoort

Ons 1ste span Seuns is Gauteng-Noord wenners!

Span Skool Uitslag Uitslae tot dusver
0/19A Dogters PN 10½ Gewen: 4, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/19A Dogters Ak  
0/19A Dogters PN 8 Gewen: 5, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/19A Dogters Zwar 7  
0/19A Dogters PN 10½ Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 1
0/19A Dogters Mon  
0/19A Dogters PN 7 Gewen: 6, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/19A Dogters Hpt 8  
0/19A Dogters PN Gewen: 7, Gelykop: 0, Verloor: 2
0/19A Dogters Gars  

Ak = Akasia / Zwar = Zwartkop / Mon = Montana / Hpt = Hartebeespoort / Gars = Garsfontein

Ons 1ste span dogters is Gauteng-Noord wenners!

8. Sport Buite Skoolverband

Baie geluk aan Franco van Pletzen (graad 8) wat opgeneem is in die AVS Noord Transvaal Sewe span.

9. Kultuur

9.1 Kansvatter Redenaars

Baie geluk aan: Zené Swart (A simbool), Janco Schoonraad (A+ simbool), Chrizelda Fourie (A simbool), Helé Lottering (A simbool), Leandré Koekemoer (A+ simbool), Michael de Villiers (A simbool), Mia Rynners (A simbool), Michelle de Klerk (A simbool) en Cheyenne Pieterse (A+ simbool).

Die volgende redenaars dring deur na die finale rondte: Chrizelda Fourie, Cheyenne Pieterse en Mia Rynners.

9.2 English Evening, 18 Augustus 2026

Geluk aan die volgende wenners:

Voordrag Juniors:

  1. Hailey Bierman
  2. Miandri Yssel
  3. Caitlyn Paterson

Voordrag Seniors:

  1. Nimrie Beyleveld & Mia Rynners
  2. Desirae van Staden
  3. Luzaan Nortje & Annabelle van Wyk

Toesprake Juniors:

  1. Danay Rohland
  2. Alex Cloete
  3. Alexis Meyer

Toesprake Seniors:

  1. Raynard Bosman
  2. Corlia du Plooy
9.3 Kultuurweek: Graffiti Kompetisie, 20 Augustus 2026

Baie dankie vir almal se deelname, geluk aan die volgende wenners:

  1. Xander Walkinshaw, Ian van der Zel ea.
  2. Nathan Siebert, Jamila Buff en Tlotli Morake.
  3. Graad 9 A “Bestes”

10. Inskrywings Graad 8 vir 2027

Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses vanaf Woensdag, 5 Augustus 2026 tot Vrydag, 4 September 2026 sal wees. Daar sal slegs 1 fase wees.

Sedert 2017 word slegs aanlynaansoeke aanvaar. U kan vanaf Woensdag, 5 Augustus 2026 om 08:00 aansoek doen by www.gdeadmissions.gov.za en u sal ‘n waglys- / verwysingsnommer ontvang, bewaar dit asseblief. Om u aansoek te verifieer het u 7 dae, nádat aanlyn aansoek gedoen is, om die volgende dokumentasie by die skool in te dien, of u kan dit tydens die aanlyn aansoek elektronies aanheg:

  • GESERTIFISEERDE geboortesertifikaat van leerder
  • GESERTIFISEERDE bewys van u fisiese woonadres:
    • Huiseienaars – Munisipale rekening van nie ouer as 3 maande nie in die naam van die ouer met die volle residensiële adres.
    • Huurders – moet al die volgende dokumente nie ouer as 3 maande nie voorlê:
      1. Munisipale rekening in die naam van die verhuurder met die volle residensiële adres.
      2. Huurkontrak (kan ouer as 3 maande wees) geteken deur huurder en verhuurder met die volle residensiële adres. (Belangrik: die huur periode op die huurkontrak moet nog steeds geldig wees op die datum wanneer u aanlyn aansoek doen.)
      3. ‘n Kwitansie vir betaling van huurgeld met volle residensiële adres.
      4. Staat van enige rekening in die naam van die aansoeker met die volle residensiële adres op.
  • GESERTIFISEERDE laerskoolrapport (nuutste) van u kind
  • GESERTIFISEERDE afskrifte van ouers/voogde se ID-dokumente

Neem asseblief kennis dat die volgende voorkeur orde gebruik word deur die Departement van Onderwys vir plasing:

  1. 1ste voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf fisiese woonadres (naaste na verste)
  2. 2de voorkeur: Broer of suster tans in H/S Pretoria-Noord
  3. 3de voorkeur: Skool is binne die voedingsarea vanaf ouer se werksadres
  4. 4de voorkeur: Skool is binne ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres
  5. 5de voorkeur: Skool is buite ‘n radius van 30km vanaf die fisiese woonadres

Ons administratiewe dames is elke dag tydens skoolure 07H00 – 14H00 beskikbaar om u behulpsaam te wees. Enige navrae kan ook gerig word by 012 546 6950 of by [email protected].

Baie sterkte met die inskrywingsproses.

11. Akademie

11.1 Brugbou Kompetisie: Finaal, 21 Augustus 2026, Benoni

Die finale rondte van die SAICE International Bridge Building Competition vind op 21 Augustus in Benoni plaas. 19 Spanne neem deel. PNHS se span bestaande uit Allan Ribeiro, Anina Smit en Nicole Guelpa se brug kon 49,9 kilogram dra en hulle word 12de geplaas. Die wenbrug kon ‘n gewig van 107 kilogram dra.

11.2 Interne Vasvra

Baie geluk aan ons Derde Kwartaal wenners:

  • Graad 8: Cara van Wyk.
  • Graad 9: Jan-Hendrik van Wyk.
  • Graad 10: Zaine Koekemoer.
  • Graad 11: Ethan Walkinshaw.
  • Graad 12: Anchen Gerber.
  • Algeheel: Zaine Koekemoer.
11.3 Top presteerders Kwartaal 2

Baie geluk aan ons top akademiese presteerders vir kwartaal 2:

Graad 8

# Naam %
1 Ziané Brits 90,57
2 Anje-Lika Coetzee 89,72
3 Ashley Bierman 88,90
4 Lianie Potgieter 88,69
5 Ava Britz 88,53
6 Lesedi Rantheti 87,46
7 Cara van Wyk 86,85
8 Hailey Bierman 86,02
9 Abigail Mocke 85,82
10 Mandri Ysel 85,75
11 Aiden de Klerk 85,52
12 Alexis De Coning 85,38
13 Paul-Franco Botha 85,01
14 Franco van Pletzen 84,90
15 Mikayla Venter 84,75

Graad 9

# Naam %
1 Janco Schoonraad 95,10
2 Marnus Havenga 91,85
3 Jessicah Plaatjies 91,51
4 Zanelle Minne 91,42
5 Angelique Jonker 90,01
6 Caitlyn Paterson 89,56
7 Shanon van der Westhuizen 89,47
8 Jean-Pierre v der Westhuizen 89,08
9 Dario van Deventer 88,94
10 Hannah Muller 88,23
11 Collin Knoetze 86,94
12 Kylie Steyn 86,27
13 Ruby Venter 85,95
14 Marco van Zyl 85,83
15 Chayce Barlow 85,21

Graad 10

# Naam %
1 Mia Viljoen 94,18
2 Lienka Beytell 89,20
3 Nimrie Beyleveld 88,86
4 Helé Lottering 88,02
5 Hanri Beukes 87,55
6 Charney Badenhorst 87,33
7 Jamila Buff 86,06
8 Danika-Lumé Trollip 85,22
9 Isabel Vos 83,98
10 Ziané Nel 83,65
11 Liani Swanepoel 83,62
12 Megan Olwagen 82,77
13 Lara van Schalkwyk 81,77
14 Zanmari Kriel 81,38
15 JP Thomas 81,35

Graad 11

# Naam %
1 Raynard Bosman 92,66
2 Michael de Villiers 91,50
3 Allan Ribeiro 88,30
4 Anru Moolman 87,41
5 Barco Lombard 86,22
6 Marsha Hamman 85,90
7 Mia Rynners 85,01
8 Jessica Watt 81,39
9 Roché Bothma 81,19
10 Carli du Plessis 81,18
11 Jovan Pretorius 78,83
12 Jayden Neethling 77,90
13 Eduard du Plessis 76,89
14 Edowahn Schwartz 76,82
15 Xanya van Dyk-Stroebel 76,62

Graad 12

# Naam %
1 Larissa Ellis 92,39
2 Leandré Koekemoer 91,05
3 Leila van Rensburg 90,09
4 Liané Schutte 87,16
5 Sasha Jansen 85,82
6 Annabelle van Wyk 85,59
7 Rohan Louw 85,26
8 Dehan Joubert 85,14
9 Mikayla de Wet 83,31
10 Marx du Plessis 82,70
11 Cheyenne Pieterse 82,53
12 Tristan Booyens 81,18
13 Faith Mantsho 80,99
14 Shané Rudolph 79,93
15 MC Kritzinger 79,77

12. Leierskap: PN Raad 2026 – 2027

Baie geluk aan ons nuut verkose lede:

Charney Badenhorst, Nimrie Beyleveld, Jamila Buff, Helé Lottering, Ziané Nel, Mia Viljoen, Leana Bezuidenhout, Liamay Botha, Mishca Breytenbach, Juanné Broodryk, Juhané du Plessis, Nicole Guelpa, McKay Klopper, Fortune Magongoa, Refeloe Mahamba, Anje Maritz, Ané Reis, Mia Rynners, Dunévan der Merwe, Anelskha van Dyk, Amorey Wallendorf, Jessica Watt en Kiara Weber.

Tyler Neveling, Christopher Runnals, Heino Schuster, Henru Smith, JP Thomas, Raynard Bosman, Jayden de Villiers, Michael de Villiers, Lualan Fatherly, Barco Lombard, Anru Moolman, Jayden Neethling, Allan Ribeiro, Matthew Roselt, Ruan Schoonraad, Edowahn Schwartz en Ethan Walkinshaw.


13. Program vir die week

Maandag, 24 Augustus
  • Graad 8 – 11, dag 6.
  • Graad 12 rekordeksamen.
  • Detensie (14:15 – 16:15).
  • PN-Raadopleiding (14:00 – 16:00, K14).
  • Krieket: PNHS 2 v/s Waterkloof (14:30, tuis).
  • Gholf: PNHS 1 v/s Waterkloof (14:30, weg).
  • Gholf: PNHS 2 v/s Waterkloof (14:30, weg).
Dinsdag, 25 Augustus
  • Graad 8 – 11, dag 1.
  • Graad 12 rekordeksamen.
  • Toetsperiode
  • Krieket: PNHS 0/14A v/s Wilgers 0/14A (14:30, weg).
  • Tennis: Dogters 0/15A v/s Eduplex (14:30, tuis).
  • Tennis: Dogters 0/15B v/s Loreto (14:30, weg).
Woensdag, 26 Augustus
  • Graad 8 – 12, dag 2.
  • Graad 12 rekordeksamen.
  • Addissionele Akademiese uur graad 8-11 (14:15 – 15:15).
  • Sagtebal proewe: seuns (14:30, tuis).
  • Sagtebal proewe: dogters 0/14 & 0/15 (14:30, Centurion).
  • Sagtebal proewe: dogters 0/16A & 0/19A (14:30, Oos Moot).
Donderdag, 27 Augustus
  • Graad 8 – 11, dag 3.
  • Graad 12 rekordeksamen neem in aanvang.
  • Toetsperiode
  • Krieket: 0/15A v/s Mamelodi (14:30, weg).
  • Gholf: PNHS 2 v/s Wagpos (14:30, Four Seasons).
  • Gholf: PNHS 3 v/s Wagpos (14:30, Four Seasons).
Vrydag, 28 Augustus
  • Graad 8 – 11, dag 4.
  • Graad 12 rekordeksamen.
  • Sagtebal: Dogters B-spanne v/s Midstream (14:30, weg).
  • Rugby: Wilgers 7’s, 0/15 (14:30, Wilgers).
  • Rugby: Wilgers 7’s, 0/17 (14:30, Curro Hazeldean).
  • Netbal: Streek Fast Five (14:30, Montana).
Saterdag, 29 Augustus
  • Sagtebal: Dogters A- en 0/19 B-spanne v/s Wilgers (09:00, tuis).
  • Rugby: Wilgers 7’s, 0/15 (09:00, Wilgers).
  • Rugby: Wilgers 7’s, 0/17 (09:00, Curro Hazeldean).
  • Krieket: PNHS 1 v/s Sutherland 1 (09:00, tuis).
Maandag, 31 Augustus
  • Graad 8 – 11, dag 6.
  • Graad 12 rekordeksamen.
  • Detensie (14:15 – 16:15).
  • Krieket: PNHS 2 v/s Wagpos 2 (14:30, tuis).
  • Gholf: PNHS 2 v/s Hartebeespoort (14:30, Akasia).
  • Gholf: PNHS 3 v/s Hartebeespoort (14:30, Akasia).

Vriendelike Groete

CJC Driescher, Hoof

Aflaai aanhangsel

Terug