Artikels
Subscribe
Omsendbrief 33/2020
Administratief
September 25, 2020
Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk. Ons graad 12 se rekordeksamen verloop vlot en ons asseserings vir ander grade op Saterdae is op datum. Dankie vir almal se samewerking en opoffering om ons kinders se akademiese jaar te red.

Omsendbrief 32/2020
Administratief
September 17, 2020
Dit is met leedwese dat ons kennis gekry het van die afsterwe van een van ons ouers, Mnr. Manie Swart. Ons dra sy gesin op in ons gebede.

Omsendbrief 31/2020
Administratief
September 10, 2020
Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk. Ons skoolbywoning vir hierdie week was 87% vir graad 12, 93% vir graad 11, 90% vir graad 10, 92% vir graad 9 en 93% vir graad 8.

Omsendbrief 30/2020
Administratief
September 03, 2020
Ons skoolbywoning vir hierdie week was 88% vir graad 12, 92% vir graad 11, 92% vir graad 10, 89% vir graad 9 en 94% vir graad 8. Ons skoolbesoek is goed, met graad 8 wie se skoolbesoek ook al hoe beter raak.

Omsendbrief 29/2020
Administratief
August 27, 2020
Ons skoolbywoning vir hierdie week was 95% vir graad 12, 90% vir graad 11, 88% vir graad 10, 89% vir graad 9 en 90% vir graad 8. Ons skoolbesoek is goed, met graad 8 en 9 wie se skoolbesoek ook mooi verbeter het.

Omsendbrief 28/2020
Administratief
August 20, 2020
Baie welkom terug aan ons graad 8 en 9 leerders wat hierdie week weer terug is by die skool, dit is lekker om te rapporteer dat al ons grade nou weer terug is by die skool. Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk.

Omsendbrief 27/2020
Administratief
August 13, 2020
Na bestudering van die nuutste regulasies uitgevaardig deur die minister op 2 Augustus, bestudering van advies uitgereik deur FEDSAS en SAOU, asook die inagneming van die beste belang van ons leerders is daar in samewerking met die Beheerliggaam van H/S Pretoria-Noord besluit om ons heropening vir kwartaal 3 asvolg aan te pak

Omsendbrief 26/2020
Administratief
August 04, 2020
Na bestudering van die nuutste regulasies uitgevaardig deur die minister op 2 Augustus, bestudering van advies uitgereik deur FEDSAS en SAOU, asook die inagneming van die beste belang van ons leerders is daar in samewerking met die Beheerliggaam van H/S Pretoria-Noord besluit om ons heropening vir kwartaal 3 asvolg aan te pak...

PN-raadverkiesing 2020 - Datums Hersien
Administratief
July 30, 2020
Datums vir PN-Leierraad verkiesing 2020(Hersien)

Sportverslag Julie 2020
Administratief
July 29, 2020
PNHS-Sport bou voort ten spyte van Covid-19