Graad 12 Inligting 2021

Graad 12 Inligting 2021

Administratief
March 04, 2021


Welkom in Graad 12

Doelwitte
  • 100% slaagsyfer.
  • Meer as 80% universiteitstoelating.
  • Om samewerking tussen die skool en ouerhuis te verbeter, wat tot voordeel van elke Graad 12-leerder sal wees.
  • Ontginning van ELKE Graad 12-leerder se volle potensiaal.

Lees meer in die dokument aangeheg hieronder:

Baie dankie

Vir enige verdere navrae kontak gerus die skool per e-pos by [email protected]

Aflaai aanhangsel

Terug