Waarna is jy opsoek?


Artikels

Subscribe

Omsendbrief 36/2020

Administratief
October 13, 2020

Daar is toenemende versoeke van leerders om swart aan te trek om simpatie en eenheid te toon met plaasmoorde. Ons glo dat die saak reeds groot prominensie verkry het en daar is verskeie aksies buite die skool waar simpatie en eenheid getoon kan word. Skool is vir onderrig en nie ‘n platvorm vir gelaaide politieke debat nie.


Lees meer


Omsendbrief 35/2020

Administratief
October 07, 2020

Die skool is hierdie week deur die Gauteng Departement van Onderwys besoek vir ‘n geheel skool inspeksie met ‘n fokus op COVID 19 protokol en ontvang ‘n uitstekende verslag. Ons is dankbaar om te rapporteer dat ons graad 12 rekordeksamen suksesvol afgehandel is op Woensdag, 7 Oktober 2020. Ons skoolbywoning vir hierdie week was 100% vir graad 12, 91% vir graad 11, 93% vir graad 10, 92% vir graad 9 en 93% vir graad 8.


Lees meer


Omsendbrief 34/2020

Administratief
October 01, 2020

Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk. Ons graad 12 se rekordeksamen verloop vlot en ons asseserings vir ander grade op Saterdae is op datum. Dankie vir almal se samewerking en opoffering om ons kinders se akademiese jaar te red. Ons skoolbywoning vir hierdie week was 99,7% vir graad 12, 84% vir graad 11, 91% vir graad 10, 82% vir graad 9 en 88% vir graad 8.


Lees meer


Omsendbrief 33/2020

Administratief
September 25, 2020

Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk. Ons graad 12 se rekordeksamen verloop vlot en ons asseserings vir ander grade op Saterdae is op datum. Dankie vir almal se samewerking en opoffering om ons kinders se akademiese jaar te red.


Lees meer


Omsendbrief 32/2020

Administratief
September 17, 2020

Dit is met leedwese dat ons kennis gekry het van die afsterwe van een van ons ouers, Mnr. Manie Swart. Ons dra sy gesin op in ons gebede.


Lees meer


Omsendbrief 31/2020

Administratief
September 10, 2020

Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk. Ons skoolbywoning vir hierdie week was 87% vir graad 12, 93% vir graad 11, 90% vir graad 10, 92% vir graad 9 en 93% vir graad 8.


Lees meer


Omsendbrief 30/2020

Administratief
September 03, 2020

Ons skoolbywoning vir hierdie week was 88% vir graad 12, 92% vir graad 11, 92% vir graad 10, 89% vir graad 9 en 94% vir graad 8. Ons skoolbesoek is goed, met graad 8 wie se skoolbesoek ook al hoe beter raak.


Lees meer


Omsendbrief 29/2020

Administratief
August 27, 2020

Ons skoolbywoning vir hierdie week was 95% vir graad 12, 90% vir graad 11, 88% vir graad 10, 89% vir graad 9 en 90% vir graad 8. Ons skoolbesoek is goed, met graad 8 en 9 wie se skoolbesoek ook mooi verbeter het.


Lees meer


Omsendbrief 28/2020

Administratief
August 20, 2020

Baie welkom terug aan ons graad 8 en 9 leerders wat hierdie week weer terug is by die skool, dit is lekker om te rapporteer dat al ons grade nou weer terug is by die skool. Die week het sonder voorval verloop en daar word fluks gewerk.


Lees meer


Omsendbrief 27/2020

Administratief
August 13, 2020

Na bestudering van die nuutste regulasies uitgevaardig deur die minister op 2 Augustus, bestudering van advies uitgereik deur FEDSAS en SAOU, asook die inagneming van die beste belang van ons leerders is daar in samewerking met die Beheerliggaam van H/S Pretoria-Noord besluit om ons heropening vir kwartaal 3 asvolg aan te pak


Lees meer