Omsendbrief 41/2020

Omsendbrief 41/2020

Administratief
November 19, 2020


Geagte ouers
H/S Pretoria-Noord 7 November tot 19 November 2020

Ons finale assesering vir 2020 verloop glad en sonder voorval. Baie dankie vir ons ouers wat sorg dat ons kinders se logistiek in plek is en hulle altyd op tyd by hulle onderskeie punte besorg. U rol in die afhandeling van hierdie akademiese jaar sal nooit gering geag word nie!

Ons skoolbywoning vir hierdie tydperk was 100% vir graad 12, 99,6% vir graad 11, 99,9% vir graad 10, 99,8% vir graad 9 en 99,5% vir graad 8.

Akademie: Top 10 presteerders 3de Kwartaal 2020
Graad 8 Graad 9
1. Juane Pretorius 96,1% 1. Jemma Els 96,2%
2. Bea-Mae Lombard 95,6% 2. Istelle Brand 93,6%
3. Andre Haarhoff 94,2% 3. Taryn Hayes 93,6%
4. Fiona de Beer 91,0% 4. Kayla Jacobs 93,3%
4. Nika van der Westhuizen 91,0% 5. Katia La Grange 91,9%
6. Dorothy Deetlefs 90,6% 6. Devon Esterhuizen 91,3%
7. Meghan Daneel 90,3% 7. Matthew Kilfoil 90,8%
8. Vicky Hurn 89,9% 8. Nantes Niemand 90,7%
9. Qiana Herrmann 88,4% 8. Megan Delport 90,7%
10. Feane Reis 88,0% 10. Marco jv Rensburg 89,8%
Graad 10 Graad 11
1. Hesmari Scholtz 93,3% 1. Lindie Horn 91,7%
2. Keana van der Walt 90,7% 2.Alexa Farrel 90,0%
3. Monika Vos 88,7% 2. Marizet Human 90,0%
4. Xander Bronkhorst 88,1% 4. Alisha Wilkens 88,4%
5. Charize Pisano 84,9% 5. Leandri Grobbelaar 86,3%
6. Freddie Strydom 84,0% 6. Lee-Ann von stade 86,1%
7. Marellee Maree 83,1% 7. Carla Taljaard 85,6%
8. Simone van Rooyen 83,0% 7. Henrike Human 85,6%
9. Danica Grobler 82,7% 9. Christelle Samons 84,6%
10. Janeco Coetzee 81,7% 10. Elkan van Wyk 84,1%
Graad 12
1. Marco Botha 92,7%%
2. Loune Scholtz 89,6%
3. Lize Britz 89,1%
4. Renata de Beer 89,0%
5. Dylan Mcmaster 88,6%%
6. Wilma de Beer 86,7%
7. Izelke Smal 86,7%
8. Narissa Maritz 85,9%
9. Rico Nel 85,9%
10. Karla Vos 85,7%
Algemene Ouervergadering

Ons opvolg vergadering is gehou op Maandag, 9 November 2020 om 18H00 in die skoolsaal. Die hersiene begroting met ‘n 3% verhoging is voorgelê en aanvaar. Ons skoolfonds vir 2021 beloop R 18700- 00 per jaar of R 1700-00 per maand betaalbaar oor 11 maande (‘n verhoging van R 50-00 per maand).

PNHS Gholfdag: 13 November 2020

Baie dankie aan ons organiseerder, Mev. A Smith, al ons borge en spelers vir ‘n onvergeetlike dag!

Program vir die week

Maandag, 16 Nov:

  • Graad 8 - 12 Finale Assesering.

Dinsdag, 17 Nov:

  • Graad 8 - 12 Finale Assesering.

Woensdag, 18 Nov:

  • Graad 8 - 12 Finale Assesering.

Donderdag, 19 Nov:

  • Graad 8 - 12 Finale Assesering.

Vrydag, 20 Nov:

  • Graad 8 - 12 Finale Assesering.
  • Beheerliggaam afsluiting.

Aflaai aanhangsel

Terug