Waarna is jy opsoek?


Artikels

Subscribe

Omsendbrief 8/2022

Administratief
February 28, 2022

Interhoër, 24 Februarie 2022, Pulditch - 1ste Plekke

Simoné de Koker: 800m, 1500m, 3000m / Junior Bokwa: 800m, 1500m, 3000m / Schalk Fourie: 800m / Henko van der Merwe: Gewigstoot / Damien Engelbrecht: Skyfwerp / MC Swanepoel: Spiesgooi / Keaan van Wyk: Spiesgooi / Deoné Meintjes: Spiesgooi / Anmari Malan: Spiesgooi.2de Plekke Rohan Louw: 100m / Danica Grobler: 100m, 400m Hekkies / Rubin Nel: 200m, 400m Rudi Candiotes: 400m / Heinrich Buitendag: 800m, 1500m / Schalk Fourie: 1500m Jacinda de Lange: Verspring / Dehan Joubert: Gewigstoot / Wilné Kriel: Gewigstoot Damien Engelbrecht: Gewigstoot


Lees meer


Omsendbrief 7/2022

Administratief
February 21, 2022

Dit is met leedwese dat ons kennis geneem het van die afsterwe van een van ons ouers, Mnr. Barend Briel, ons dra sy gesin op aan ons Hemelse Vader en bid vir vertroosting vir hulle in hierdie moeilike tyd.


Lees meer


Top 10 Leerders Vierde kwartaal 2021

Administratief
February 17, 2022

Top 10 leerders vir 2021 - Vierde kwartaal


Lees meer


Omsendbrief 6/2022

Administratief
February 14, 2022

Leerders wat vir die hereksamen vir Junie 2022 wil registreer doen dit by die skool self. Registrasie vir die hereksamen sluit op 18 Februarie 2022


Lees meer


Omsendbrief 5/2022

Administratief
February 08, 2022

Leerders wat vir die hereksamen vir Junie 2022 wil registreer doen dit by die skool self. Registrasie vir die hereksamen sluit op 18 Februarie 2022


Lees meer


Akademie top presteerders van 2021

Administratief
February 08, 2022

Akademie top presteerders van 2021


Lees meer


Omsendbrief 4/2022

Administratief
January 31, 2022

Baie geluk aan ons atlete wat skitterend gevaar het teen ‘n paar makro-skole, veral ons seuns-span wat tweede en net 11 punte agter Eldoraigne geeindig het en dan ook ons worpe-atlete wat wenners van die byeenkoms was.


Lees meer


Omsendbrief 3/2022

Administratief
January 24, 2022

Uitslae is Vrydag, 21 Junie vrygestel. Baie geluk aan ons klas van 2021 met baie goeie uitslae. Ons skool se slaagsyfer was 98,12% met 3 druipelinge, 75% van ons graad 12 leerders het met vrystelling geslaag en 135 onderskeidings is behaal. Ons top presteerders was: Lindie Horn (7 onderskeidings), Alexa Farrel (7 onderskeidings) en Alicia Wilkins (6 onderskeidings)


Lees meer


Omsendbrief 2/2022

Administratief
January 17, 2022

Geagte graad 8 ouers neem asseblief kennis dat ons aanvanklik beplan het om ons groentjiekonsert in die buitelug te hou sodat ons die maksimum toeskouers kon akkommodeer en nog steeds voldoen aan COVID protokol. Met reën voorspel vir Woensdag en Donderdag moes ons egter ‘n besluit neem om die konsert in die saal te hou. Dit skep egter vir ons ‘n ernstige spasie probleem, aangesien ons net om en by 220 mense volgens COVID protokol in die saal mag akkommodeer.


Lees meer


Omsendbrief 1/2022

Administratief
January 12, 2022

Hartlik welkom terug by die skool aan almal. Ons gebed is dat u en u kind ‘n baie voorspoedige en geseënde jaar saam met ons sal beleef. ‘n Spesiale woord van welkom ook aan al ons nuwe graad 8 leerders en ouers wat by ons aangesluit het.


Lees meer