Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Artikels
SubscribeOmsendbrief 19/2022
Administratief
June 06, 2022
Baie geluk aan die volgende atlete van PNHS wat in die Gauteng-Noord landloop span opgeneem is: Simoné de Koker, Shon-dré Sheun, Elisma van Wyk, Ashlee Jordaan, Ezmarelda Vivier, Junior Bokwa, Danica Grobler, Carla Ackerman, Megan Oosthuizen, Natasha Sikisi, Marco J v Rensburg en Heinrich Buitendag.
Omsendbrief 18/2022
Administratief
May 30, 2022
Ons neem op 27 Mei 2022 afskeid van ons assistant-jeugwerker, Mnr. H.A Badenhorst wat ‘n aanstelling as jeugpastoor in Bloemfontein gekry het. Ons beste wense vergesel hom.
Omsendbrief 17/2022
Administratief
May 23, 2022
Baie geluk aan Marnus Maritz wat deurgedring het na die 2de rondte van die Blou Bul 0/18 proewe. Baie geluk aan Gomelo Mashatola wat deurgedring het na die 3de rondte van die Blou Bul 0/16 proewe.
Omsendbrief 16/2022
Administratief
May 16, 2022
Baie dankie vir al ons ouers, leerders en vriende van Hoërskool Pretoria-Noord wat weereens gehelp het om ‘n groot sukses te maak van ons jaarlikse karnaval.
Omsendbrief 15/2022
Administratief
May 09, 2022
Vir die afgelope twee jaar kon Hoërskool Pretoria-Noord nie ons Karnaval aanbied nie, as gevolg van die Covid-19 pandemie. Vanjaar skud ons egter ons vere reg om weer soos in die verlede ‘n Karnaval aan te bied op 13 Mei 2022.
Omsendbrief 14/2022
Administratief
May 03, 2022
Vir die afgelope twee jaar kon Hoërskool Pretoria-Noord nie ons Karnaval aanbied nie, as gevolg van die Covid-19 pandemie. Vanjaar skud ons egter ons vere reg om weer soos in die verlede ‘n Karnaval aan te bied op 13 Mei 2022
Omsendbrief 13/2022
Administratief
April 25, 2022
Vir die afgelope twee jaar kon Hoërskool Pretoria-Noord nie ons Karnaval aanbied nie, as gevolg van die Covid-19 pandemie. Vanjaar skud ons egter ons vere reg om weer soos in die verlede ‘n Karnaval aan te bied op 13 Mei 2022.
Omsendbrief 12/2022
Administratief
April 11, 2022
Alle ouers wat verlede jaar, hulle jaarblaaie bestel en betaal het en dit nog nie ontvang het nie moet asseblief dringend hulle bewys van betaling na Mev. K Portheine in K 20 stuur vir ontvangs van hul 2021 jaarblad.
Omsendbrief 11/2022
Administratief
April 05, 2022
Alle ouers wat verlede jaar, hulle jaarblaaie bestel en betaal het en dit nog nie ontvang het nie moet asseblief dringend hulle bewys van betaling na Mev. K Portheine in K 20 stuur vir ontvangs van hul 2021 jaarblad.
Omsendbrief 10/2022
Administratief
March 14, 2022
Alle ouers wat verlede jaar, hulle jaarblaaie bestel en betaal het en dit nog nie ontvang het nie moet asseblief dringend hulle bewys van betaling na Mev. K Portheine in K 20 stuur vir ontvangs van hul 2021 jaarblad