Artikels

Subscribe

Omsendbrief 16/2020

Administratief
June 01, 2020

Ons vra om verskoning vir die Babelse verwarring wat Sondagaand geheers het as gevolg van die Minister van Onderwys se uitstel van haar terugvoering oor heropening van skole op nasionale televisie, asook die uitreiking van die mediaverklaring deur die Raad van Onderwys Ministers dat skole eers op 8 Junie 2020 vir graad 12 leerders sal heropen.


Lees meer


Omsendbrief 15/2020

Administratief
May 29, 2020

Dit is reeds 'n geruime tyd wat verloop het sedert my laaste kommunikasie, maar as u die teenstrydige berigte en kommunikasies in die pers dopgehou het oor die afgelope tyd, sal u verstaan dat dit bitter moeilik was om enige sinvolle inligting verder aan u te kommunikeer.


Lees meer


Covid gids vir ouers

Administratief
May 28, 2020

Die COVID-19-regulasies bepaal dat die dra van ’n masker verpligtend is as ’n persoon die huis verlaat. Die dra van maskers sal ook verpligtend wees by die skool. Die dra van ’n masker is vir baie mense ongemaklik en ouers word aangemoedig dat die dra van ’n masker by die huis geoefen moet word.


Lees meer


Omsendbrief 14/2020

Administratief
May 01, 2020

Na aanleiding van die beweeg na vlak 4 inperking soos aangekondig deur die president en gisteraand se perskonferensie deur die Minister van Basiese Onderwys wil ons graag die volgende inligting met u bevestig


Lees meer


Spesiale brief aan Ouers/2020

Administratief
April 23, 2020

Daar bestaan tans baie onsekerheid binne die onderwyssektor. Ons weet nie wanneer die skole gaan heropen nie, ons weet nie hoe verlore tyd ingehaal gaan word nie, ons weet nie wat die datums van die volgende kwartale gaan wees nie, ens. Ons weet wel dat die res van 2020 ʼn ontwrigte skooljaar gaan wees, ouers en besighede geldelike verliese gaan lei en bes moontlik gaan sukkel om skool- gelde te kan betaal.


Lees meer


Omsendbrief 13/2020

Administratief
April 16, 2020

Dit is met skok en groot hartseer dat ons kennis geneem het van die afsterwe van een van ons graad 12 leerders, Natasha Smit, op Saterdag, 11 April 2020, nadat sy ‘n bloedklont in die long gekry het. Natasha laat ‘n oop plekkie by H/S Pretoria-Noord wat nie gevul kan word nie. Ons dra hierdie gesin aan die Here op. en vra vir vetroosting.


Lees meer


Omsendbrief 12/2020

Administratief
March 24, 2020

Geagte ouer soos u reeds kennis geneem het, het die president gisteraand gedurende ‘n nasionale nuusberig die noodtoestand in Suid-Afrika verskerp met ‘n totale sluiting van alle aktiwiteite in Suid-Afrika. Ek bevestig die volgende implikasies vir ons met u:


Lees meer


Omsendbrief 11/2020

Administratief
March 17, 2020

Korona Virus (Covid-19)Opvangprogram: Korona Virus (Covid-19)


Lees meer


Omsendbrief 10/2020

Administratief
March 16, 2020

Geagte ouer soos u reeds kennis geneem het, het die president ‘n noodtoestand in Suid-Afrika afgekondig


Lees meer


Uitslae - Gauteng Kampioenskappe

Administratief
March 09, 2020

Uitslae - Gauteng Kampioenskappe 2020


Lees meer