Inligting
Subscribe
Akademie
Akademie is die kern van wie ons is. By Hoërskool Pretoria-Noordis ons trots op gehalte-onderrig, toegewydheid en uitsonderlike akademiese prestasie. Ons leerders word nie net vir eksamens voorberei nie, maar vir die toekoms -met ondersteuning, hulpbronne en 'n passie vir leer.
Lees meer
Kultuur
PNHS se kultuur is aan die brand, met 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir elke kultuurliefhebber.
Lees meer



Sosiaal
Hoërskool Pretoria-Noord vorm die hartklop van sosiale bedrywighede vir oud en jonk in die noorde van Pretoria.
Lees meer

Noorderlig
Noorderlig is 'n omgee groep, ouers sowel as onderwysers, wat fokus op leerder ondersteuning by Hoërskool Pretoria-Noord.
Lees meer