Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
PNHS Atletiek Promoveer na die B-Bond!
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord se atletiekspan het nog 'n merkwaardige mylpaal bereik deur amptelik na die B-Bond te promoveer.
Hoërskool Pretoria-Noord se atletiekspan het nog ‘n merkwaardige mylpaal bereik deur amptelik na die B-Bond te promoveer.
Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding en deursettingsvermoë van ons atlete, afrigters en ondersteuners deur die seisoen. Ons is ongelooflik trots op elke atleet wat bygedra het tot hierdie sukses en die PNHS-naam met trots uitgedra het.
Baie geluk aan al ons atlete met hierdie besondere prestasie. Julle harde werk het vrugte afgewerp, en ons sien uit na die nuwe uitdagings en geleenthede wat in die B-Bond op julle wag.
