Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Juffrou Erasmus
Sien sosiale posHoërskool Pretoria-Noord is ongelooflik trots op Juffrou Erasmus, wat beloon is met 1ste plek in die Stadscluster vir Wiskunde!
Juffrou Erasmus
’n Yster van ’n Wiskunde-onderwyser!
Hoërskool Pretoria-Noord is ongelooflik trots op Juffrou Erasmus, wat beloon is met 1ste plek in die Stadscluster vir Wiskunde!
Hierdie prestasie getuig van haar toewyding, passie vir Wiskunde en die harde werk wat sy elke dag in haar leerders belê. Sy is nie net ’n uitstekende onderwyser nie, maar ’n inspirasie vir elke leerder wat deur haar klas stap.
Dankie, Juffrou Erasmus, vir jou deursettingsvermoë, jou standaard van uitnemendheid en jou hart vir ons skool.
PNHS is trots om jou deel van ons span te noem!
Gallery
Kopiereg © 2026 PNHS. Alle regte voorbehou. Webtuiste ontwerp deur WebBest.
