Waarna is jy opsoek?


Interhuis Swem


Wat kry jy as jy spanne, fluitjies, gejuig en ’n hele klomp water meng?



Page image

Interhuis Swem 2026

Wat kry jy as jy spanne, fluitjies, gejuig en ’n hele klomp water meng?

’n Interhuis-swemdag vol energie, nat hare en FANTASTIESE spansgees!

Dankie aan elke swemmer, ondersteuner en afrigter – julle het behoorlik die water laat kook!



Gallery




Terug

Kopiereg © 2026 PNHS. Alle regte voorbehou. Webtuiste ontwerp deur WebBest.