Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Groentjiekonsert
Sien sosiale posNa twee ongelooflike aande van die Groentjie-konsert is ons Maroelapitte nou amptelik deel van die Pretoria-Noord Hoërskool-familie.
Groentjiekonsert 2026
Welkom, Maroelapitte!
Na twee ongelooflike aande van die Groentjie-konsert is ons Maroelapitte nou amptelik deel van die Pretoria-Noord Hoërskool-familie.
Wat ’n fees van talent, energie en trots!
Graad 8’s, onthou altyd:
- Bly positief.
- Wees trots – trots op jouself en trots op jou skool.
PNHS is trots op julle!
Gallery
Kopiereg © 2026 PNHS. Alle regte voorbehou. Webtuiste ontwerp deur WebBest.
