Waarna is jy opsoek?


’n Mooi dag op die skoonveld!


PNHS se jaarlikse gholfdag by Seasons Gholfklub was ’n groot sukses! Met ’n pragtige baan, goeie geselskap en sommer baie gees was dit ’n heerlike dag saam met ons skoolgemeenskap.



Page image

PNHS se jaarlikse gholfdag by Seasons Gholfklub was ’n groot sukses! Met ’n pragtige baan, goeie geselskap en sommer baie gees was dit ’n heerlike dag saam met ons skoolgemeenskap.

Baie dankie aan elke borg wat deelgeneem en ons skool ondersteun het. Julle het gehelp om van die dag iets besonders te maak!

  • PG Metals
  • Akademia
  • Sol-Tech
  • MLC
  • Alpina Brokers
  • Nashua
  • WDS Attorneys
  • Stout Seun / Mooi Meisie
  • Akriveia Business Consultants (PTY) Ltd
  • Victory Sound and Technology
  • Toyota-PTA-Noord
  • TYREMART
  • Top WaterRoofing

Sien jou op die eerste bof in 2027!

Ons volgende gholfdag vind op 11 Junie 2027 by Akasia Gholfklub plaas en besprekings is reeds oop. Bespreek jou plek by [email protected] of skakel Ansebé Prinsloo by 082 734 7669.



Gallery




Terug