Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Swem
PNHS is deel van die Tshwane D-Liga. Swem het ‘n kort seisoen waar ons slegs die eerste paar weke van Kwartaal 1 oefen en aan verskeie liga’s deelneem. Ons sluit dan die swemseisoen af met die Swem Interhoër.
Ons afrigters vir 2027
Organiseerder: Me. C. Williamson
Hulp organiseerder: Me. K. Mon
Hoogtepunte en prestasies van 2026
By vanjaar se interhoër het ons swemmers 1 eerste plek, 13 tweede plekke en 11 derde plekke verower. ‘n Besonderse prestasie vir ons swemmers wie teen goeie kompeterende skole swem.
2026 Voctors en Victrix:
- Junior Dogter swemmer van die jaar: Moya van der Walt.
- Junior Seun swemmer van die jaar: Marnus Havenga.
- Senior Dogter swemmer van die jaar: Marlene Jansen van Rensburg.
- Senior Seun swemmer van die jaar: Ruan Schoonraad.
Interhuis, drie liga byeenkomste en die Interhoër is die hoogtepunte waarna PNHS se swemspan van 2026 kan uitsien.
