Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Krieket
PNHS se krieketakademie slaan jou vir 'n ses vanuit gevestigde waardes en krieketetiket.
Baie welkom by Pretoria-Noord se krieketwebblad. Ons is baie trots op ons krieketspelers en werk deurlopend daaraan om die sport in ons skool te verbeter en vir ons spelers meer geleenthede in die sport te skep.
Krieket is ‘n gewilde sport met ‘n ryk geskiedenis waar jong spelers ‘n verskeidenheid waardevolle vaardighede soos samewerking en spanwerk ontwikkel asook dissipline en strategie leer. Dit bied ook ‘n platform vir fisiese fiksheid, uithouvermoë, en koördinasie, wat vir die algemene gesondheid en welstand van die spelers van onskatbare waarde is.
In 2026 begin ons ontwikkelingsspan in die eerste kwartaal se liga deel te neem aan die TH-reeks. Ons spanne neem deel aan die Northerns-ligas.
Spanne:
Onder 14
Onder 15
2 De Span
1 Ste Span
Afrigters:
Organiseerder: Louis Lottering
Hulp Organiseerder: Zander Gouws
Onder 14 - Gregory van Aswegen
Onder 15 - Louis Lottering en Brandon van Dyk
2 de Span - Tiaan van der Merwe en Francois Steyn
1 Ste Span - Pieter van Niekerk en Luan Fouche
Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook bladNuutste Nuus
Die afrigters van die verskeie spanne vir 2026:
O/14 is Gregory van Aswegen,
O/15 is Louis Lottering en Brandon van Dyk,
2de span is Tiaan van der Merwe en Francois Steyn
1ste span is Pieter van Niekerk en Luan Fouche
Onder 15 Titans Platinum C-League Winners T20
Onder 19 Titans Platinum C-League Winners 50 Overs
Speler prestasies
Bokkie Week
AVS Noord-Transvaal Noord Span
Ulrich Breytenbach
Mark Gorman
AVS Noord-Transvaal Wes Span
Michael Flanagan
Charl Otto
Charl Otto word aangewys as die beste kolwer in die toernooi. En word gekies vir die Suid Afrikaanse bokkie span wat in desember na India getoer het.
Onder 14
Beste Bouler = Philip Beukes
Beste Kolwer = Neil Botha
Beste Speler = Neil Botha
Onder 15
Beste Bouler = Christopher Runnalls
Beste Kolwer = Jayden Schoeman
Beste Speler = Christopher Runnalls
2 de Span
Beste Bouler = Euan du Plessis
Beste Kolwer = Nathan Oosthuizen
Beste Speler = Nathan Oosthuizen
1 ste Span
Beste Senior Bouler = Ulrich Breytenbach
Beste Senior Kolwer = Mark Gorman
Beste Senior Speler = Mark Gorman
Algehele beste krieket speler = Michael Flanagan
