Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Merietefunksie
Gedurende Oktober vind die jaarlikse merietefunksies plaas. Toekennings word gemaak vir kultuur, sport en gr. 12 leerders wie voldoen het aan die vereistes volgens die reglement.
Gedurende Oktober vind die jaarlikse merietefunksies plaas. Toekennings word gemaak vir kultuur, sport en gr. 12 leerders wie voldoen het aan die vereistes volgens die reglement.
Die ereroltoekennings word ook tydens die funskie oorhandig. Januarie vind die akademiese merietefunskie vir gr. 8 tot 11 plaas.
Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook bladNuutste Nuus
Top presteerder:
Baie geluk aan Rigardt Beytell.
Rigardt het nie net sewe onderskeidings behaal nie, maar ook ’n uitstekende 90% vir Afrikaans Huistaal. Hy is ook vereer met ’n spesiale toekenning tydens die Tshwane-Wes-distrik se "Bragging Awards-funksie" as die beste presteerder in Afrikaans in die hele distrik.