Waarna is jy opsoek?


PN Raad


PN Raad

Die Pn-raad verteenwoordig die hartklop van Hoërskool Pretoria-Noord, ons beywer ons vir die uitbou van die skool se waardes en streef daarna om ‘n gees van uitnemendheid te verteenwoordig.


Die PN-raad bestaan huidiglik uit 40 lede wat saamgestel is uit beide graad 11 en graad 12 leerders. Die PN-raad is nie net verantwoordelik om orde te help handhaaf nie maar loop ook voor wanneer dit kom by leerdersake en vorm ‘n integrale skakel tussen die leerders en die bestuur van die skool. Die PN-raad is betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies en die bevordering van tradisies en geesbou van die skool.

PN-raadsvoogde: Me. A. Smith, Mnr G. Snyder



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad

Nuutste Nuus



Gallery



Terug