PN Raad

Die Pn-raad verteenwoordig die hartklop van Hoërskool Pretoria-Noord, ons beywer ons vir die uitbou van die skool se waardes en streef daarna om ‘n gees van uitnemendheid te verteenwoordig.
Die PN-raad bestaan huidiglik uit 40 lede wat saamgestel is uit beide graad 11 en graad 12 leerders. Die PN-raad is nie net verantwoordelik om orde te help handhaaf nie maar loop ook voor wanneer dit kom by leerdersake en vorm ‘n integrale skakel tussen die leerders en die bestuur van die skool. Die PN-raad is betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies en die bevordering van tradisies en geesbou van die skool.
PN-raadsvoogde: Me. A. Smith, Mnr G. Snyder
Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook bladNuutste Nuus
PN - Raad vir 2026:
- Leana Bezuidenhout
- Malan Bezuidenhout
- Junior Bokwa
- Raynhard Bosman
- Marlia Botha
- Mishca Breytenbach
- Ivander Coetzee
- Simoné De Koker
- Jayden De Villiers
- Michael De Villiers
- Mikayla De Wet
- Elmaré Delport
- Larissa Ellis
- GP Engelbrecht
- Elmari Fourie
- Marinda Fraser
- Anchen Gerber
- Dehan Joubert
- Leandré Koekemoer
- Barco Lombard
- Rohan Louw
- Fortune Magongoa
- Luzaan Nortjé
- Cheyenne Pieterse
- Caleb Plaatjies
- Mia Rynners
- Ruan Schoonraad
- Liané Schutte
- Kaleb Snyman
- Klara Strydom
- Leila Van Rensburg
- Annabelle Van Wyk
- Lodique Velthuysen
- Amorey Wallendorf
- Jessica Watt
- Chanté Zeelie
Die hoofleiers vir 2026 is as volg:
- Hoofdogter – Leandrè Koekemoer
- Hoofseun – Rohan Louw

- Onderhoofdogters – Cheyenne Pieterse en Larissa Ellis
- Onderhoofseuns – Malan Bezuidenhout en Dehan Joubert
Voogde – Me. A. Smith en Mnr. G. Snyder
