Wapadlig


Wapadlig

Pretoria-Noord se aspirant joernaliste lewer verslag oor gebeurtenisse van ons skool.


PNHS is trots om ons eie redaksionele span te hê.

Hierdie indrukwekkende paneel is aktief betrokke by die verskeie geleenthede van ons skool en gee terugvoer oor al die gebeurtenisse.

Die span versamel reg deur die jaar fluks inligting vir ons Wapadlig publikasie wat aan die einde van elke jaar uitgegee word.

Die Wapadlig bevat allerlei interessante berigte en foto’s van die doen en late van die leerders en onderwysers van PNHS.

Redaksie lede:

Anje Maritz, Beanke Vorster, Beate Haarhoff,ard, Chanté Zeelie, Cheyenne Pieterse, Donay Nagel,Helé Lottering, Jannine-Mari Beyers, Larissa Ellis, Maeique Bam, MC Kritzinger, Mia Rynners, Moratiwa Matlala, Raynard Bosman, Tristan Booyens, Zené Swart en Ziané Nel.



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Gallery



Terug