Wolkskool


Wolkskool

By Hoërskool Pretoria-Noord glo ons in die krag van gehalte-onderrig, binne én buite die klaskamer. As deel van ons verbintenis tot uitnemendheid, is ons trots om deel te wees van Wolkskool – ’n toonaangewende Afrikaanse aanlyn leerplatform.


Wolkskool

Met meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke, stel Wolkskool ’n wye verskeidenheid leerhulpbronne beskikbaar wat ons leerders help om konsepte beter te verstaan, werk vas te lê en met selfvertroue voor te berei vir toetse en eksamens.

Elke leerder van PNHS kry gratis toegang tot hierdie wêreldklas platform – sodat leer altyd binne bereik is.

Vir meer oor Wolkskool besoek: https://www.wolkskool.co.za.

Ouer en Leerder Handleiding:

Aflaai aanhangsel



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad



Terug