Leierskap
Gr 8 Inburgering
Ons bied jaarliks die twee dae voor die skool amptelik open vir die leerders in graad 8-dagkamp aan. Die twee dae behels die ontmoeting van PN-raad, voogonderwysers en die verkenning van die skool.
Lees meerJunior stadsraad
Die Junior stadsraad is ‘n organisasie wat terugploeg in die gemeenskap. Ons skool het 2 verteenwoordigers wat jaarliks ons skool op die Junior Stadsraad verteenwoordig
Lees meerLeieropleiding
By Hoërskool Pretoria-Noord plaas ons ‘n hoë premie op leierskap. Dus is daar heelwat geleenthede vir die ontwikkeling van leiers.
Lees meerPN Raad
Die Pn-raad verteenwoordig die hartklop van Hoërskool Pretoria-Noord, ons beywer ons vir die uitbou van die skool se waardes en streef daarna om ‘n gees van uitnemendheid te verteenwoordig.
Lees meerVLR
Die VLR is die wettige demokraties verkose verteenwoordigende liggaam van die leerders van die skool. Jaarliks word drie verteenwoordigers uit die VLR gekies om as spreekbuis op te tree tussen die leerders en die Beheerliggaam.
Lees meer