PN Raad

PN Raad

Die Pn-raad verteenwoordig die hartklop van Hoërskool Pretoria-Noord, ons beywer ons vir die uitbou van die skool se waardes en streef daarna om ‘n gees van uitnemendheid te verteenwoordig.


Die PN-raad bestaan huidiglik uit 40 lede wat saamgestel is uit beide graad 11 en graad 12 leerders. Die PN-raad is nie net verantwoordelik om orde te help handhaaf nie maar loop ook voor wanneer dit kom by leerdersake en vorm ‘n integrale skakel tussen die leerders en die bestuur van die skool. Die PN-raad is betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies en die bevordering van tradisies en geesbou van die skool.

PN-raadsvoogde: Me. A. Smith, Mnr G. Snyder en Mnr. S. Pretorius



Vir die nuutste uitslae en nog meer foto's volg ons gerus op Facebook:
Facebook blad

Nuutste Nuus


PN – raad vir 2024:

Graad 10 Dogters:
  • Kimberley Chatadza
  • Chane De Lange
  • Famke Du Toit
  • Beate Haarhoff
  • Petreen Mathibela
  • Joneh Swart
Graad 10 Seuns:
  • Ulrich Breytenbach
  • Kaelo Muhammed
  • Davie Pieterse
  • Henco Van der Merwe
  • Tristan Tingtinger
Graad 11 Dogters:
  • Carla Ackerman
  • Marnique Breytenbach
  • Anja Brooks – o/hoof
  • Cindy De Koker
  • Louraine Du Plessis
  • Qiana Hermann
  • Bea-mae Lombard
  • Rina Mamabolo
  • Deone Meintjies
  • Juane Pretorius - Hoofmeisie
  • Nadia Prinsloo
  • Ofentse Selahla
  • Clarisza Taljaard
  • Antonay Van der Westhuizen
  • Nika Van der Westhuizen – o/hoof
  • Dominique Watt
Graad 11 Seuns:
  • Mitch Bester
  • Ruben Beukes
  • Armand Bosman
  • Schalk Fourie
  • Andre Haarhoff - hoofseun
  • Dillin Harmse – o/hoof
  • Johan Kleingeld
  • Brendan McFerrier
  • Luan Ocallaghan
  • Leonardo Pretorius – o/hoof
  • Jean Swart
  • Lanzo Treeby
  • Chase Van der Linde


Gallery



Terug