Finansies

Geagte Ouer/s

Op die ouervergadering, gehou Woensdag, 13 November 2024, is die begroting vir 2025 eenparig deur die ouers teenwoordig aanvaar en goedgekeur.

Skoolgeld vir die jaar 2025 is vasgestel op R 26 125.00 per jaar per leerder en word elke Januarie eenmalig gehef. Skoolgeld moet maandeliks betaal word oor 11 (elf) maande vanaf Januarie 2025 tot Novembe 2025 @ R2 375-00pm (opsioneel oor 10 (tien) maande = R2 613.00 pm).



Lees meer

Terug