PN-raadverkiesing 2020 - Datums Hersien
Administratief
July 30, 2020
Datums vir PN-Leierraad verkiesing 2020(Hersien)
| Datum | Beskrywing |
|---|---|
| 17/08 | Opstel van stembriewe |
| 24/08- 25/08 | 25/08 Kontrole van stembriewe |
| 26/08 | Pn-raad verkiesing (Groep 1) |
| 27/08 | Pn-raad verkiesing (Groep 2) |
| Tel van stemme 15h00 | |
| 28/08 | Kontrolering van stemme |
| 31/08 | Bekendmaking van Pn-raad |
| 01/09 - 04/09 | Observasie en diens |
| 04/09 - 06/09 | Dagkamp by PNHS |
| 06/09 | Hoofleierverkiesing van leerders op kamp |
| 07/09 | Terugvoer van kamp |
| Hoofleierverkiesing personeel |
