Artikels
Subscribe
Omsendbrief 25/2023
Administratief
July 31, 2023
Hiermee word u hartlik uitgenooi om kaartjies te bespreek vir ‘n onvergeetlike middag van musiek. Die Barnyard Teater in Menlyn bied op Sondag 24 September 2023 om 14:00 ‘n ABBA en QUEEN vertoning aan. Bring sommer die hele gesin of vriendekring en kom kuier heerlik saam.

Omsendbrief 24/2023
Administratief
July 24, 2023
Graad 9 ouers moet asseblief daarop let dat die Junior Aanleg Toetse verslae hierdie week uitgedeel word. Bestudeer en bewaar asseblief u kind se toetsing om u te help tydens vakkeuses vir graad 10.

Omsendbrief 21/2023
Administratief
June 12, 2023
Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses vanaf 15 Junie 2023 – 14 Julie 2023 is. Daar sal slegs 1 fase wees.

Omsendbrief 20/2023
Administratief
June 05, 2023
Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses vanaf 15 Junie 2023 – 14 Julie 2023 is. Daar sal slegs 1 fase wees.

Omsendbrief 19/2023
Administratief
May 29, 2023
Neem asseblief kennis dat die Gauteng Departement van Onderwys aangekondig het dat die aanlyn aansoek proses vanaf 15 Junie 2023 – 14 Julie 2023 is. Daar sal slegs 1 fase wees.

Omsendbrief 18/2023
Administratief
May 22, 2023
Baie geluk aan Micaylee Aila Richter wat derde eindig in haar kategorie tydens die Noord-Gauteng Distrik Akrobaat Kampioenskappe op 9 Mei 2023. Sy verower Gauteng-Noord kleure en kwalifiseer vir die ASSA nasionale kampioenskappe in Junie.

Omsendbrief 17/2023
Administratief
May 15, 2023
Baie geluk aan Donia Janse van Rensburg wat op 12 Mei 2023 aan die Noord Gauteng Distrik Akrobaat Kampioenskappe deelneem. Sy verower ‘n 1ste plek in haar kategorie. Sy kwalifiseer hiermee vir Noord Gauteng kleure en kwalifiseer ook vir deelname aan die ASSA Nasionale Kampioenskappe in Junie.

Omsendbrief 16/2023
Administratief
May 08, 2023
U sou reeds op facebook kennis geneem het dat ons Hokkie Akademie ‘n projek van stapel gestuur het om fondse te in vir die bou van ‘n Astro baan. ‘n Donasie van R 800-00 kan geskenk word om ‘n blok 1m² te borg. Alle donateurs se name sal op ‘n bord by die baan aangebring word.

Omsendbrief 15/2023
Administratief
May 02, 2023
U sou reeds op facebook kennis geneem het dat ons Hokkie Akademie ‘n projek van stapel gestuur het om fondse te in vir die bou van ‘n Astro baan. ‘n Donasie van R 800-00 kan geskenk word om ‘n blok 1m² te borg. Alle donateurs se name sal op ‘n bord by die baan aangebring word.

Omsendbrief 14/2023
Administratief
April 24, 2023
Alle belangstellende ouers word uitgenooi na ons vergadering op Woensdag, 3 Mei 2023 om 18H00 in die personeelkamer.