Waarna is jy opsoek?
Gewilde soektogte
Artikels
SubscribeOmsendbrief 10/2025
Administratief
March 24, 2025
SPAR Ninapark gee weer aan skole in ons omgewing die geleentheid om fondse in te samel. Daar sal vanaf 24 Februarie 2025 tot 1 Junie 2025 ‘n houer vir elke skool wat deelneem in die winkel geplaas word. Ouers van daardie skool moet dan net na aankope hulle strokies in hulle skool se houer gooi en die skool sal dan 1% van daardie spandering ontvang...
Omsendbrief 9/2025
Administratief
March 17, 2025

Omsendbrief 8/2025
Administratief
March 10, 2025

Omsendbrief 7/2025
Administratief
March 03, 2025
Ons verwelkom vir mev. V. van den Bergh, sportwetenskaplike van Tukkies, wat by ons aansluit in die plek van Mnr. Wandile Ntuli wat in Desember bedank het om ‘n pos te aanvaar by die Universiteit van die Witwatersrand.
Omsendbrief 6/2025
Administratief
February 24, 2025
Dit is met leedwese dat ons kennis geneem het van die afsterwe van een van ons ouers, Mnr. Phillip van der Merwe, hy is verlede week oorlede. Ons dra sy gesin op aan ons Hemelse Vader en bid vir vertroosting vir hulle.
Omsendbrief 5/2025
Administratief
February 17, 2025
Geagte ouers ons het reeds verlede jaar kennis gegee dat ons bankbesonderhede verander het en versoek dat gelde nie meer by ABSA in betaal moet word nie. Neem asseblief kennis dat ons die ABSA rekening vanaf 31 Januarie 2025 gaan sluit en die rekening der halwe nie meer gaan bestaan nie.
Omsendbrief 4/2025
Administratief
February 10, 2025
Dit is met leedwese dat ons kennis geneem het van die afsterwe van twee van ons ouers, Mnr. Jakob Botha is verlede week oorlede en Mnr. Jan de Beer, is vanoggend oorlede. Ons dra hierdie gesinne op aan ons Hemelse Vader en bid vir vertroosting vir hulle.
Omsendbrief 3/2025
Administratief
February 03, 2025
Ons skoolfonds vir 2025 beloop R 26 125-00 vir die jaar. U kan dit eenmalig betaal of in elf paaiemente van R 2 375 - 00 per maand vanaf Januarie tot November. U sal R 500-00 korting ontvang indien u volledig betaal het voor of op 28 Februarie 2024. Let asseblief daarop dat skoolfonds benodig word om kwaliteit onderrig aan ons kinders te lewer.
Omsendbrief 2/2025
Administratief
January 27, 2025
Gaan asseblief die gedragskode van die skool saam met u kind deur; wat in die huiswerkboekie verskyn. Voltooi dan asseblief die skeurstrokie voor in die huiswerkboek dat u wel kennis geneem het en stuur terug aan u kind se voogonderwyser. Ons doen ‘n beroep op al ons ouers om die skool te ondersteun in die nakoming van die skool se gedragskode sodat ons ‘n hoë vlak van dissipline kan bly handhaaf by ons skool.
Omsendbrief 1/2025
Administratief
January 20, 2025
Hartlik welkom terug by die skool. Dit is ons gebed dat dit ‘n besondere jaar vir almal verbonde aan Hoërskool Pretoria-Noord gaan wees. Ons gebed is dat u en u kind ‘n baie voorspoedige en geseënde jaar saam met ons sal beleef.