Omsendbrief 4/2020

Omsendbrief 4/2020


Administratief
February 04, 2020


Geagte ouers
Atletiek:
Top Atlete

Baie geluk aan die volgende atlete wat balkies vir hul prestasie op die ABSA puntetabel:

900+:

Kyle Engelbrecht (907) Hoogspring

800+:

Chrissie de Beer (890) Gewigstoot, Zain Vorster (839) Gewigstoot, Reagan Wheelwright (823) Hoogspring, Leander Botha (814) 100M, Monique de Kok (812) Hoogspring, Kalyca de Reuck (806) Hoogspring.

700+:

Marnique Breytenbach (778) Verspring, Deonné Meintjies (785) Spiesgooi, Franco Cohen (784) 100M, Guillaume du Toit (759) 100M, Rico Nel (750) Hoogspring, Arthur Dobson (739) Hoogspring, Nathan du Preez (739) Hoogspring, Lourens du Plessis (739) Hoogspring, Nathan Stock (733) Hoogspring, Corné Coetzee (726) 200M, Chanel Labuschagne (725) Hoogspring, Sebastian van As (724) 100MH, Jacques Benson (723) 100M, Henk Fick (723) Spiesgooi, Mia Makau (717) Hoogspring, DJ Hattingh (715) 100M, Leander Esterhuizen (708) Hoogspring, Adrian van den Berg (708) Hoogspring, Stephan van Wyk (706) 1500M, Anmari Malan (703) Spiesgooi en Jarred Enslin (702) 200M.

Uit hierdie atlete sal ons Top 20 span vir Bloemfontein saamgestel word.

Tuis Byeenkoms, 31 Januarie 2020

Dankie vir al ons atlete wat deelgeneem het en ouers wat ondersteun het, dit het gesorg vir ‘n uitsonderlike byeenkoms.

Uitslag:

  • H/S Pretoria-Noord (1431)
  • H/S Wonderboom (1197)
  • H/S Uitsig (813)
  • H/S Bekker (739)
  • HTS John Vorster (724)

1ste plekke:

Sunéle Naude 100M & 300MH, Gillaume du Toit 100M & 200M, Danica Grobler 100M, 200M, 400M & 400MH, Leander Botha 100M, DJ Hattingh 200M, Nelmari Driescher 400M, 800M & 1500M, Dylan McMaster 400M & 800M, Stephan Steyn 800M, Marcolaine Kirsch 800M & 1500M, Natasha Sikisi 800M, 1500M & 3000M, Cindy de Koker 1500M & 3000M, Stephan van Wyk 1500M, Xander Bronkhorst 1500M, Coenie Kruger 3000M, Marnique Breytenbach 90MH, Nicole Busby 100MH & Vs, Luché Els 100MH, Dané McNay 400MH, Mia Makau Hs,Chanel Labuscagne Hs, Kyle Engelbrecht Hs & Vs, Rico Nel Hs, Jacinda de Lange Vs, Michael Murry Vs, Alicia Venter Gs & Sw, Zain Vorster Gs & Sw, Chrissie de Beer Gs & Sg, Fransiska Holtzhausen Gs, Amberlee Sutherland Gs & Sg, Taryn Hayes Sw, Chrisna Snyman Sw, Deonné Meintjies Sg, Ryan Cilliers Sg, Henk Fick Sg en Meisies 0/14 aflos, Meisies 0/15 aflos, Seuns 0/16 aflos en Seuns 0/19 aflos.

2de plekke:

Annika Strydom 100M & 200M, DJ Hattingh 100M & 400M, Nicole Busby 100M, Jarred Enslin 100M & 200M, Leanne Cohen 200M, Carla Ackerman 400M, Andrew Durdle 400M, Louwtjie Jacobs 400M, Carla Smith 400M, Zelda Niemand 800M, Stephan van Wyk 800M, Saentoné Louw 800M, Coenie Kruger 800M & 1500M, Stephan Steyn 1500M, Abigale Grobler 1500M, Chanthal van Aardt 1500M & 3000M, Marcolaine Kirsch 3000M, Willie van Rooyen 3000M, SunéleNaude 90MH, Carel Greyling 100MH, Danica Grobler 100MH, Corné Coetzee 110MH, Divan Labuschagne 110MH, Arthur Dobson 300MH, Dillan Tolmay 300MH, Michael Murray 400MH, Nathan Stock Hs, Gillaume du Toit Vs, Luché Els Vs, Dané McNay Ds, Duncan van Wyk Ds, Wilné Kriel Gs, Liné Nel Gs, Dian Smith Gs, Lonique Beets Sw, Kevin Smith Sw, Taryn Hayes Sg, Anmari Malan Sg, Seuns 0/15 aflos, Dogters 0/16 aflos en Dogters 0/17 aflos.

3de plekke:

Rina Mamabolo 100M, Marnique Breytenbach 100M, Maruné Venter 100M, Chanel van der Merwe 200M & 400M, Dylan McMaster 200M, Schalk Fourie 400M & 800M, Saentoné Louw 400M, Madelet van Loggerenberg 800M, Zelda Niemand 1500M, André Haarhoff 1500M, Megan Oosthuizen 1500M, Abigaile Grobler 3000M, Carla Bronkhorst 3000M, Arthur Dobson 100MH, Monika Vos 100MH, Adriaan de Wet 400MH, Jemma Els Hs, Cassidy Kinnear Hs, Dané McNay Vs, Jeandré van der Nest Ds, Nathan Tolmay Gs, Kevin Smith Gs, Edie van Zyl Ws, Dirk geldenhuys Sw, Anmari Malan Sw, Arno Venter Sg en Angelique Venter Sg.

Ons volgende byeenkoms is Vrydag, 7 Februarie 2020, by H/S Hans Strijdom, Naboomspruit. Busse vertrek om 11H00.

Sagtebal

Baie geluk aan Johandi Botha wat opgeneem is in die Tshwane Sagtebal Assosiasie span wat vanaf 31 Januarie tot 2 Februarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Gordon Monk toernooi in Kemptonpark gaan deelneem.

Leierskap: Verteenwoordigende Leerder Raad 2020

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Verteenwoordigende Leerder Raad van H/S Pretoria-Noord:

8A: Annadene Berger & André Haarhoff

8B: Nadia Prinsloo & Johan Kleingeld

8C Clarisza Taljaard & Don Mokosi

8D: Abigail van der Westhuizen & Nathan von Stade

8E: Anthonay van der Westhuizen & Billy Moeketsi

8F: Edie van Zyl & Tian Oosthuizen

9A: Jemma Els & Johan Jacobs

9B Lisa van Zyl & Wian Rynners

9C: Annika Strydom & Jayden Davis

9D Jucille Botha & Guillaume du Toit

9E Bianca Badenhorst & Jason Lombard

10A Elzanri Joubert & Loutjie du Plessis

10B: Charize Pisano & Jadon O’Neill

10C: Natasha Sikisi & janeco Coetzee

10D: Malory Cronjé & Corné Coetzee

10E: Suliena Tafel & Brandon Lemmer

10F: Nicola Trexler & Stephan Koekemoer

11A: Madelet van Loggerenberg & Elkan van Wyk

11B: Esri Venter & Warren Lebyane

11C: Marianca Muller & Wynand Roos

11D: Anuk Steyn & Wian Snyman

11E: Krizel Langenhoven & Richard Davis

12A: Nicole Bosman & Tristan Cloete

12B: Kayla Sharpe & Henko Meyer

12C: Christel Mostert & Dylan van der Westhuizen

12D: Renata de Beer & JP Labuschagne

12E: Tiphan Field & Damien du Preez

12F: Zelri Vorster & Wian Hattingh

Akademie: Top 10 Presteerders 4de Kwartaal 2019

Baie geluk aan die volgende top presteerders in hul onderskeie grade:

Graad 8: (2019)

  1. Jemma Els 92,6%
  2. Marco jv Rensburg 88,6%
  3. Carel Greyling 88,1%
  4. Kayla Jacobs 87,3%
  5. Nantes Niemand 86,9%
  6. Anouk jv Rensburg 86,4%
  7. Jade Kuhn 86,0%
  8. Istelle Brand 84,9%
  9. Zane de Lange 83,9%
  10. Katia La Grange 83,7%

Graad 9: (2019)

  1. Hesmari Scholtz 91,3%
  2. Xander Bronkhorst 88,4%
  3. Monika Vos 87,2%
  4. Jorja van Niekerk 86,2%
  5. Anke Bosch 84,3%
  6. Kaitlin van Lille 84,1%
  7. Geneveve Cronje 83,4%
  8. Janeco Coetzee 82,3%
  9. Tasha van der Merwe 82,1%
  10. Keana van der Walt 81,8%

Graad 10:

  1. Alexa Farrel 86,1%
  2. Lindie Horn 85,6%
  3. Leandri Grobbelaar 82,3%
  4. Ester Bothma 82,1%
  5. Carla Taljaard 80,1%
  6. Marizet Human 78,1%
  7. Henrike Human 77,1%
  8. Cisca Botha 75,4%
  9. Anri Louw 75,3%
  10. Alisha Wilkins 75,3%

Graad 11:

  1. Marco Botha 91,6%
  2. Lize Britz 90,9%
  3. Loune Scholtz 88,7%
  4. Renata de Beer 87,7%
  5. Dylan McMaster 86,6%
  6. Chene van Deventer 85,9%
  7. Nicolla Odendaal 85,6%
  8. Rico Nel 84,7%
  9. Wilma de Beer 84,3%
  10. Izelke Smal 84,0
Akademie: Nasionale Wetenskap Expo

Baie geluk aan die volgende leerders wat gedurende die vakansie aan die nasionale wetenskap expo deelgeneem het waar hulle teen ander leerders reg oor die land deelgeneem het:

  • Jandré Malan wen ‘n brons medalje vir sy projek: “Shack Fire Suppression System”
  • Marco Botha en Richardt Oliver wen ‘n silwer medalje vir hul projek: “Sien radioaktiwiteit” en word uitgenooi om deel te neem aan die Internasionale Wetenskap Ekspo in Indonesië.
Distrik Tshwane Wes Toekennings: 28 Januarie 2020, Suiderberg

Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings verwerf gedurende hierdie seremonie:

  • Ons skool wen die Trofee as Top Sekondêre Kultuur Skool in die distrik.
  • Eleni Trifyllis word aangewys as die Derde Beste Sekondêre Skool Kultuur Dogter in die distrik
  • Lize Britz word aangewys as die Tweede Beste Sekondêre Skool Kultuur Dogter in die distrik.
  • Maruche Smith word aangewys as die Top Sekondêre Skool Kultuur Dogter in die distrik.
  • Nantes Niemand word aangewys as die Derde Beste Sekondêre Skool Kultuur Seun van die distrik
  • Marco Botha word aangewys as die Tweede Beste Sekondêre Skool Kultuur Seun van die distrik.
  • Ons skool wen ook die Trofee as die Sekondêre skool met die Beste Waardes in die distrik.
  • Eleni Trifyllis, Minna Pohlman, Chelsea Ruiters en Ilke van Schalkwyk word aangewys as die Tweede Beste Sekondêre Skool Waarde Ambasadeurs van die distrik.
  • Ons skool wen ook die Trofee as Beste Sekondêre Sport Skool van die Distrik en gaan die distrik verteenwoordig tydens die provinsiale rondte.
  • Dylan McMaster wen die trofee as Beste Sekondêre Skool Sport Seun van die distrik. Hy sal ook Tshwane Wes verteenwoordig tydens die provinsiale rondte.
Gedrag

Baie geluk aan die volgende graad 12 leerders wat kwalifiseer vir die goue Super PN gedragsbalkie nadat hulle die vereiste vier balkies vir: Respek, Integriteit, Verantwoordelikheid en Lojalikteit verkry het: Shannon Alberts, Niné Roets, Lize Britz, Tiphany Field en Tasha Marais.

Veiligheid
  • Ter wille van die veiligheid van uself, u kind en u eiendom word daar toegangsbeheer toegepas by die skool. U het daarom ‘n parkeerskyfie nodig om op die terrein te parkeer. Hierdie skyfies is beskikbaar by Mev. A Venter in ons finansiële kantoor teen R 10-00. Onthou asseblief u voertuig se registrasienommer indien u ‘n parkeerskyfie wil kom koop.
  • By min skole het ons die voorreg om ons kinders op die terrein op en af te laai, dit is iets eie aan Pretoria-Noord. Maak asseblief gebruik van hierdie voorreg, maar respekteer di took vir wat dit is, deur altyd versigtig te ry wanneer u die terrein binnekom. Die spoedperk binne die skoolterrein is 10 km/h. Persone wat roekeloos ry op die terrein en ‘n gevaar is vir ons kinders sal verbied word om die terrein binne te kom met ‘n voertuig.
  • Volgens regulasies moet die skoolhekke gesluit wees vir die skooldag ter wille van die veiligheid van ons kinders, der halwe het Phillip opdrag gekry om die Berglaanhek eers om 13H45 oop te maak vir ouers wat kinders kom afhaal. Enige person wat voor dit by die skool wil inkom moet eers by navrae aanmeld.
  • Daar sal ‘n afgemerkte “Wagarea” wees vir leerders links van die hoofingang binne die skoolterrein. Ons wil versoek dat kinders daar vir hul ouers wag eerder as buite die terrein waar hulle nie vir Phillip sigbaar is nie.
Heroes Anonymous”- Applikasie
  • Ons skool word een van die loods skole vir hierdie nuwe selfoon applikasie, “Heroes Anonymous”, wat vandag deur Jo Black en Willem Engelbrecht aan ons kinders bekend gestel is. Let egter daarop dat leerders hul ouers se toestemming nodig het om hierdie applikasie te mag gebruik. Hierdie toestemmingsbriewe moet asseblief teen Vrydag, 7 Februarie 2020 ingehandig word by hul voogonderwysers.
Akademie vir Leerder Ondersteuning

Kom ondersteun asseblief hierdie akademie se fondsinsamelingsprojek: “Hoedown” met Brendan Peyper. Dit vind plaas op 20 Februarie 2020 in die skoolsaal. Drag: Denim, cowboy hoed en stewels. Tyd: 18H30 vir 19H00. Koste R 120-00 p/p en sluit in ‘n boereworsrol, water / koeldrank en nagereg. Daar sal ook ‘n foto stalletjie wees waar foto’s saam met Brendan Peyper geneem kan word.

Program vir die week

Maandag, 3 Feb:

  • Heroes Anonymous loodsing, 07H30, saal.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 5, 14H15 – 15H15.
  • GPS-Raadsverkiesing, 15H00, saal.
  • Eistefodd inskrywings maak oop by Mej. Van Niekerk, K6.

Dinsdag, 4 Feb:

  • ASAT-toetse graad 8 A, B en C, saal, 08H00.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 6, 14H15 – 15H15.
  • Netbalproewe, 0/15 en 0/16, 16H00, netbalbane.
  • Revue oudisies, 16H00 – 18H00, K73.
  • Koor oefeninge begin, 17H00 – 19H00, K73.
  • Akademie vir Leierskap vergadering, 18H00, personeelkamer.

Woensdag, 5 Feb:

  • ASAT-toetse graad 8 D, E en F, saal, 08H00.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 1, 14H15 – 15H15.
  • Mnr. en Mej. PNHS inskrywings sluit, K.79, 14H00.
  • Tennis: Dogters 1ste span v/s Midstream, 14H30, weg.
  • Akademie vir Leerder Prestasie vergadering, 18H00, personeelkamer.

Donderdag, 6 Feb:

  • Perfect Life Loopbaan skou, 08H00, Saal.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 2, 14H15 – 15H15.
  • PN-Raad vergadering, 15H20, K19.
  • Swem: Liga 1, 14H30, Pretoria-Noord Munisipale swembad.
  • Revue oudisies, 16H00 – 18H00, saal.
  • Koor oefening 17H00 – 19H00, K73.

Vrydag, 7 Feb:

  • Atletiek: Hans Strijdom, 14H00, Naboomspruit. Skool sluit om 11H00. Busse vertrek om 11H00.

Maandag, 10 Feb:

  • SAPS skole anti-dwelm-program, 08H00, saal.
  • Gasvryheidstudies: Kelneropleiding, 14H00, restaurant.
  • Mnr. en Mej. PNHS kursus, 14H15 – 15H15, saal.

Dinsdag, 11 Feb:

  • Toetsreeks begin.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 3, 14H15 – 15H15.

Aflaai aanhangsel

Terug