Omsendbrief 8/2022
Administratief
February 28, 2022
OB: 8 / 2022
Geagte ouers
Interne Debat: 16 Februarie 2022
Baie geluk aan die volgende wenners:
Juniors:
1ste - Duncan Paulsen / Tristan Tingtinger / Henco van der Merwe
2de - Vicky Schoeman / Delanie Nel / Evangeline Ocalloghan
3de - Famke du Toit / Etienne Botha / Hantoné du Plessis
Al drie hierdie spanne dring deur na die ATKV debatskompetisie.
Seniors:
1ste - Maruché Smith / Malory Cronje
2de - Kayla Roets / Cathleen Roets
Atletiek: Interhoër, 24 Februarie 2022, Pulditch
Dogters | Seuns | Totaal | |
---|---|---|---|
Midstream College | 1342 | 1342 | 2684 |
Centurion | 1141 | 1091 | 2232 |
Overkruin | 1126 | 1101 | 2227 |
Eldoraigne | 1191 | 1007 | 2198 |
Pretoria-Noord | 960 (5de) | 1006 (5de) | 1966 |
Akasia | 875 | 975 | 1850 |
Brits | 951 | 864 | 1815 |
Sutherland | 764 | 1003 | 1767 |
1ste Plekke
Simoné de Koker: 800m, 1500m, 3000m / Junior Bokwa: 800m, 1500m, 3000m / Schalk Fourie: 800m / Henko van der Merwe: Gewigstoot / Damien Engelbrecht: Skyfwerp / MC Swanepoel: Spiesgooi / Keaan van Wyk: Spiesgooi / Deoné Meintjes: Spiesgooi / Anmari Malan: Spiesgooi.2de Plekke Rohan Louw: 100m / Danica Grobler: 100m, 400m Hekkies / Rubin Nel: 200m, 400m Rudi Candiotes: 400m / Heinrich Buitendag: 800m, 1500m / Schalk Fourie: 1500m Jacinda de Lange: Verspring / Dehan Joubert: Gewigstoot / Wilné Kriel: Gewigstoot Damien Engelbrecht: Gewigstoot
3e Plekke:
Guillame du Toit: 100m / Ashlee Jordaan: 400m / Danica Grobler: 400m / Shon-dre Scheun: 800m /
Cindy de Koker: 800m, 1500m / Jacinda de Lange: 100m Hekkies / Arthur Dobson: 400m Hekkies / Kyle
Engelbrecht: Hoogspring / Jacinda de Lange: Driesprong / Alecia Venter: Gewigstoot / Keaan van Wyk:
Gewigstoot / Elmari Fourie: Skyfwerp
4e Plekke
Guillaume du Toit: 200m / Schalk Fourie: 400m / Andrew Durdle: 800m / Stephan van Wyk: 1500m / Carel Greyling: 110m Hekkies, Verspring / MC Swanepoel: Gewigstoot Deoné Meintjes: Gewigstoot / Lené Nel: Gewigstoot / Dehan Joubert: Skyfwerp Taryn Hayes: Skyfwerp / Lourens du Plessis: Skyfwerp /0/14 Seuns Aflos
Wintersport: PUK 16: Poelwedstryd 1: H/S Delmas, 25 Februarie 2022 (weg)
Skool | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Hokkie | 0/14A | 0/14A | 0/15A | 0/15A | 0/16A | 0/16A | 2de | 2de | 1ste | 1ste |
Dogters | 0 | 2 | 0 | 0 | 0 | 6 | 2 | 3 | 3 | 1 |
Uitslae tot dusver | ||||||||||
Gewen | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 1 | - |
Verloor | 1 | - | 0 | - | 1 | - | 1 | - | 0 | - |
Gelyk | 0 | - | 1 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
Skool | PN | Del | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Hokkie | 1ste | 1ste | ||||||||
Dogters | 2 | 3 | ||||||||
Uitslae tot dusver | ||||||||||
Gewen | 0 | - | - | - | - | - | - | - | - | - |
Verloor | 1 | - | - | - | - | - | - | - | - | - |
Gelyk | 0 | - | - | - | - | - | - | - | - | - |
Skool | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Rugby | 0/14A | 0/14A | 0/15A | 0/15A | 0/16A | 0/16A | 2de | 2de | 1ste | 1ste |
Seuns | 19 | 0 | 37 | 0 | 25 | 0 | 14 | 0 | 15 | 10 |
Uitslae tot dusver | ||||||||||
Gewen | 1 | - | 1 | - | 1 | - | 1 | - | 1 | - |
Verloor | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
Gelyk | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
Skool | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del | PN | Del |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Netbal | 0/14A | 0/14A | 0/15A | 0/15A | 0/16A | 0/16A | 2de | 2de | 1ste | 1ste |
Dogters | ||||||||||
Uitslae tot dusver | ||||||||||
Gewen | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
Verloor | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
Gelyk | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - | 0 | - |
- Skuif na Dinsdag, 1 Maart 2022 vanweë reën / nat bane
Program vir die week
Maandag, 28 Februarie:
- Graad 8 – 12, dag 5.
- Detensie, 14H15 – 16H15
- VLR vergadering, 14H10, K1.
Dinsdag, 1 Maart:
- Graad 8 – 12, dag 6
- English Evening, 17H30, Personeelkamer.
- Graad 12 Addissionele akademiese uur, 14H15 – 15H15, Sleutel 4.
Woensdag, 2 Maart:
- Graad 8 – 12, dag 1.
Donderdag, 3 Maart:
- Graad 8 – 12, dag 2.
- Graad 12 Addissionele akademiese uur, 14H15 - 15H15, Sleutel 5.
Vrydag, 4 Maart:
- Graad 8 – 12, dag 3.
- Brugbou-kompetisie, 14H00 – 20H00, saal.
Saterdag, 5 Maart:
- Wintersport: PUK 16 Poelwedstryd 2: PNHS v/s Oosterland, 09H00, tuis.
Maandag, 7 Maart:
- Graad 8 – 12, dag 4.
- Detensie, 14H15 – 16H15.
Vriendelike Groete
CJC Driescher Hoof