Omsendbrief 8/2020

Omsendbrief 8/2020


Administratief
March 02, 2020


Geagte ouers
Lief en Leed:
  • Ons neem afskeid van Mnr. T Kruger by Tegnologie en IGO graad 11, op 28 Februrie 2020. Hy is oorgeplaas na Suiderberg Skool.
  • Baie geluk aan H/S Pretoria-Noord wat tyden ‘n glans geleendheid by Birchwood Hotel aangewys is as een van die drie top sport skole in Gauteng saam met Queens High en H/S Kemptonpark.
Redenaars: Interne Raakpraat Redenaars, 18 Februarie

Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurdring na die ATKV Redenaars:

Juniors Voorbereid:

Anouk Janse van Rensburg, Owen Kuhn, Eleni Tryfyllis, Romart Henning en André Haarhoff.

Juniors Onvoorbereid:

Nantes Niemand, Nadia Prinsloo, Gabriella de Sa, Lehetia van Zyl en Brendan McFerier.

Seniors Voorbereid:

Anri Louw, Jandré Malan, Maruche Smith, Leandri Grobbelaar en Louné Scholtz.

Seniors Onvoorbereid:

Lize Britz, Renata de Beer, Marné Driescher en Arno van Heerden.

D-Bond Swem Interhoër, 24 Februarie, Hillcrest
  • Deelnemende skole: H/S Waterkloof, Maragon College, Mooikloof, Willowridge High, Sutherland High, H/S Wonderboom, Rietondale High, Curro Roodeplaat en Afrikaans Hoër Meisies. PNHS eindig algeheel 5de met ons dogters wat 6de eindig en ons seuns 3de.
  • Baie geluk met die volgende individuele prestasies van ons swemmers: Goud: Janeco Coetzee (200M Vryslag aflos), Damien van Tonder (200M Vryslagaflos, Michael Boshoff (200M Vryslag aflos), Charl Classen (200M Vryslag aflos, Ruben Bekker (200M Vryslag aflos), Johan O’Kelly (200M Vryslag aflos), Henro Oppermn (200M Vryslag aflos), Adrian Durdle (200M Vryslag aflos), Lize Britz (50M Vlinderslag) en Dylan McMaster (50M Rugslag). Silwer: Wilco Esterhuysen (50M Borsslag), Janeco Coetzee (50M Borsslag, 200M Medley aflos en 50M Vryslag), Damien van Tonder (100M Vryslag en 200M Medley aflos), Michel Boshoff (200M Medley aflos en 50M Rugslag), Charl Classen (200M Medley aflos), Ruben Bekker (100M Vryslag en 200M Medley aflos), Johan O’Kelly (200M Medley aflos en 50M Rugslag), Hendro Opperman (200M Medley aflos), Adrian Durdle (200M Medley aflos), Lize Britz (100M Vryslg), Louné Scholtz (50M Borsslag) en Dylan McMaster (50M Borsslag). Brons: Eben Schreuter (50M Vryslag en 200M Vryslag aflos), Andrew Durdle (200M Vryslag aflos), Aldo Batt (200M Vryslag aflos), Wilco Esterhuysen (200M Vryslag aflos), Ruben Bekker (50M Vlinderslag), Dylan McMaster (200M Medley aflos), Ruan Reynecke (200M Medley aflos), Stien Human (200M Medley aflos) en Eric Renshaw (200M Medley aflos)
Atletiek
Distrik Kampioenskappe, HTS Tuine, 21 Februarie 2020
  • Baie geluk aan die volgende 24 atlete van PNHS wat 1ste en 2de plekke by die Distrik Kampioenskappe behaal het en kwalifiseer om op 6 en 7 Maart aan die Gauteng Kampioenskappe by Ruimsig deel te neem: Danica Grobler, Deoné Meintjies, Chanthal van Aardt, Dané McNay, Cindy de Koker, Anmari Malan, Lonique Beets, Edie van Zyl, Zain Vorster, Kyle Engelbrecht, Chrissie de Beer, Abigaile Grobler, Wilné Kriel, Dylan McMaster, Amberlee Sutherlnd, Sunéle Naude, Stephan vn Wyk, Stephan Steyn, Ryan Cilliers, Gillaume du Toit, Kalyca de Reuck, Nelmari Driescher, Marcolaine Kirsch, Taryn Hayes en Lourens du Plessis.
  • Baie geluk ook aan Amberlee Sutherland wat die Distrik Trofee vir Uitstaande Prestasie ontvang vir haar 1ste plekke in Diskus, Gewigstoot en Spiesgooi.
B-bond Interhoër. 27 Februarie 2020, LC de Villiers

Uitslae:

  • Oos Moot 2442
  • Centurion 2407
  • Eldoraigne 2376
  • Overkruin 2340
  • Sutherland 1894
  • Akasia 1871
  • Pretoria Noord 1837
  • Erasmus 1563

Baie geluk aan ons atlete met die volgende individuele prestasies:

1e plekke: Franco Cohen: 100m, Guillaume du Toit: 200m, Stephan Steyn: 800m, Stephan van Wyk: 1500m, Danica Grobler: 400m hekkies, Kalyca de Reuck: Hoogspring, Kyle Engelbecht: Hoogspring, Chrissie de Beer: Gewigstoot & Spiesgooi en Ryan Cilliers: Spiesgooi (Rekord).

2e plekke: Jarred Enslin: 100m, Dylan McMaster: 400m, Cindy de Koker: 1500m, Kyle Engelbecht: Verspring en Nicole Busby: Verspring.

3e plekke: Dylan McMaster: 800m, Sunéle Naude 100m, Annika Strydom: 200m, Danica Grobler: 400m, Stephan van Wyk: 800m, Nicole Busby: 100m Hekkies, Chanél Labuschagne: Hoogspring, Rico Nel: Hoogspring, Wilné Kriel: Gewigstoot, Nathan Tolmay: Gewigstoot, Zain Vorster: Gewigstoot en Skyfwerp, Nekeishe Rademeyer Skyfwerp, Deoné Meintjies: Spiesgooi, Anmari Malan: Spiesgooi, Amberlee Sutherland: Spiesgooi en Seuns 0/15 Aflos.

Tennis

26 Februarie:

PNHS dogters 1ste span v/s Southdowns, tuis. PNHS 1 wen met 35 potte teenoor 22. Baie geluk aan Nicole Bosman (6-5), Christel Mostert (6-5) en Maruché Smith (8-3) wat almal hulle wedstryde wen. Dit was ons dogters 1ste span se vierde ligawedstryd waarvan hulle vier wen.

PNHS dogters 2de span v/s Curro Roodeplaat, tuis. Curro Roodeplaat gee punte. Dit was ons 2de span se derde ligawedstryd waarvan hulle een wen en twee verloor.

Wintersport: PUK 16: Poelwedstryd 1: H/S Delmas, 22 Februarie 2019 (tuis)
Skool PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
Hokkie 0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Dogters 0 5     0 3 2 0    
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0   0   0   1   0  
Verloor 1   0   1   0   0  
Gelyk 0   0   0   0   0  

0/15 en 1ste spanne afgestel weens Donderweer, sal plaasvind op Dinsdag, 3 Maart by Delmas.

Skool PN Del              
Hokkie 1ste 1ste              
Seuns 1 0              
Uitslae tot dusver                  
Gewen 1                
Verloor 0                
Gelyk 0                
Skool PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Netbal 14 14 25 6 21 8 26 0 30 12
Uitslae tot dusver                    
Gewen 0   1   1   1   1  
Verloor 0   0   0   0   0  
Gelyk 1   0   0   0   0  
Skool PN Del PN Del PN Del      
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A      
Netbal 9 4              
Uitslae tot dusver                  
Gewen 1   0   0        
Verloor 0   0   0        
Gelyk 0   0   0        
Skool PN Del PN Del PN Del PN Del PN Del
  0/14A 0/14A 0/15A 0/15A 0/16A 0/16A 2de 2de 1ste 1ste
Rugby 12 0 26 10 24 7 32 0 27 8
Uitslae tot dusver                    
Gewen 1   1   1   1   1  
Verloor 0   0   0   0   0  
Gelyk 0   0   0   0   0  
PUK 16: Skaak

PNHS 1 v/s Delmas 1. PNHS 1 wen met 10 1⁄ 2 wedstryde teenoor 9 1⁄2.

Sport buite skool verband

Baie geluk aan Janeco Coetzee wat 3 brons medaljes verower op die Gauteng Provinsiale Lewensredding Kampioenskappe.

Leierskap

Baie geluk aan Lerichia Coetzee wat aangewys is as die skool se nuwe Junior Stadsraad verteenwoordiger.

Akademie vir Leerder Ondersteuning (Noorderlig), Saaidag, 6 Maart 2020

Ons Noorderlig beplan ‘’n Saaidag vir Vrydag, 6 Maart en versoek dat ons grade produkte asvolg sal bring vir verspreiding onder ons skool se behoeftige gesinne: Produkte word ingehandig tydens voogperiode.

Graad 8: Enige stysel: Rys, Ontbyt pap, Meel, Pasta ens.

Graad 9: Enige vleiserigheid: Soya maalvleis, geblikte vis / vleis.

Graad 10: Langlewe melk of aanmaak koeldrank.

Graad 11: Koffie, tee of sap.

Graad 12: Tandapasta, Spuitgoed, Badseep of Shampoo.

Program vir die week

Maandag, 2 Mrt:

  • Youth for Understanding South Africa-aanbieding, 08H00, saal.

Dinsdag, 3 Mrt:

  • Toetsdag.
  • Hokkie 0/15 & 1ste spanne poelwedstryde teen Delmas, Vertrek om 14H00 vanaf PNHS en terug by PNHS om en by 19H00.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 1, 14H15 - 15H15.
  • Gasvryheidstudies: Graad 12, restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • English Evening, 17H30, Personeelkamer.

Woensdag, 4 Mrt:

  • Adissionele Akademiese uur graad 8 tot 11, 14H15 - 15H15, alle vakpersoneel beskikbaar.
  • Netbal 0/14 en 0/15 distrikproewe, 14H30, H/S Tuine.
  • Debat: Interne kompetisie, 15H00, saal.

Donderdag, 5 Mrt:

  • Toetsdag.
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 2, 14H15 - 15H15.
  • Netbalproewe 0/16, 0/17 en 0/18, 14H30, H/S Akasia.
  • Gasvryheidstudies: Graad 12, restaurantaand, 18H00, restaurant.

Vrydag, 6 Mrt:

  • Laaste dag vir sluitkassie betalings.
  • Noorderlig “Saaidag”, 08H00, voogklasse.
  • BBM, 12H00, maroelaboom.
  • Interne Brugbou Kompetisie, 14H000-20H00, saal.
  • Tennis 1ste span seuns, PNHS vs H/S Zwartkop, 14H30, tuis
  • Debat: ATKV, 14H30, Afrikaans Hoër Seunskool.

Saterdag, 7 Mrt:

  • Debat: ATKV, 09H00, Afrikaans Hoër Seunskool
  • PUK 16 Poelwedstryd 2: PNHS v/s Oosterland, 09H00, weg.

Dinsdag, 10 Mrt:

  • Toetsdag
  • Adissionele Akademiese uur graad 12 sleutel 3, 14H15 -15H15.
  • Gasvryheidstudies graad 11 restaurantaand, 18H00, restaurant.
  • Hokkie Akademievergadering, 18H00, personeelkamer.

Aflaai aanhangsel

Terug